Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings
Enige iemand?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings
More manne. Ek wil graag opinies hê oor die KODAK Solar Off-Grid Inverter MAX 7.2kW 48V. Is dit iets wat julle sou aanbeveel of moet ek liewer na die Axpert Inverter MKS 5K-48v MkII 120-450Vdc kyk.
Die ander vraag is moet ek eerder na hybrid kyk. Ek weet dis duurder, maar daar is heelwat meer voordele.

Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)

- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings
My eerlike opinie,,,, kry 'n hybride wat NRS goedgekeur is. Kyk BV. na die Sunsynk of Deye inverter reeks. Die voordele en funksionaliteit kan nie vergelyk word nie.Jean Marais wrote: Mon Jun 07, 2021 8:06 am More manne. Ek wil graag opinies hê oor die KODAK Solar Off-Grid Inverter MAX 7.2kW 48V. Is dit iets wat julle sou aanbeveel of moet ek liewer na die Axpert Inverter MKS 5K-48v MkII 120-450Vdc kyk.
Die ander vraag is moet ek eerder na hybrid kyk. Ek weet dis duurder, maar daar is heelwat meer voordele.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings
Hier is 'n sisteem wat ek vir Nella mee gehelp het. Die man is so besig met sy boot dat ek maar moet installeer terwyl hy ski

Nog so 2 of 3 klein afrondings dan is ons klaar.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings
More manne, ek wil bietjie kom raad vra oor stelsel grootte?
Ek wil my Eskom punt laat uithaal agv ons belaglike lyn fooi, ek het dus dat n vriend n meter kom insit,net so oor die naweek wanneer ek meeste van my krag gebruik, maar daar volgens voel dit vir my die ouens skaal my sisteem baie groot.
As daar iemand is wat my dalk sal kan help, ek het die PDF dokument van my krag profiel, ek soek net n opinie van iemand wat nie net geld sien as hulle die dokument sien nie.
Byvoorbaat dank

Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
-
nols
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Mon Jul 11, 2011 8:46 pm
Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings
Hi Vleisie, sort eers jou ligte en als uit ,skakel oor na led ligte ens,sit gas stoof in en kry jou kragverbruik af na die minimum waarmee jy kan klaarkom en dan laat jy jou pel weer sy toets toestelletjie kom insit om jou krag verbruik te monitor. Ons het die eerste Desember laasjaar Eskom afgesit. Sterkte Nols
Sent from my S31 using Tapatalk
Sent from my S31 using Tapatalk
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings
More Nols, als is klaar so gedoen. Al wat ek het wat nog swaar is op sous is my elektriese geyser, wat vervang moet word met gas en my aircon. Maar dai aircon sien ek as n noodsaaklikheid.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
-
nols
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Mon Jul 11, 2011 8:46 pm
Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings
Ja aircon is maar rof op krag! Jy moet kyk hoe gaan dit werk as jy die aircon deur die dag laat loop as die son skyn om die vertrek koel te hou en hom in die aand net vir ñ sekere tyd op die batery te laat loop!
Sent from my S31 using Tapatalk
Sent from my S31 using Tapatalk
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings
Vleisie, Nols slaan die spyker op die kop met sy opvatting.
Die aircon bly 'n probleem ongeag hoe jy na hom kyk. As jy na die gemiddelde 12000 btu eenheid kyk loop hy teen so 1000-1200W/h. Nou teen 'n 50% duty cycle kan jy so 500W/h verwag reg deur die nag. So vanaf 10 die aand tot 6 die oggend gaan jy 4kW se battery krag benodig net vir die aircon.
Iets wat jy ook in gedagte moet hou is om jou stelse so te ontwerp dat jy op 1 of ander manier sal moet voorsiening maak vir paar dae se reën weer.
Mail vir my jou PDF dan loer ek. Net dalk tel ek iets op.
pvdw2@hotmail.com
Die aircon bly 'n probleem ongeag hoe jy na hom kyk. As jy na die gemiddelde 12000 btu eenheid kyk loop hy teen so 1000-1200W/h. Nou teen 'n 50% duty cycle kan jy so 500W/h verwag reg deur die nag. So vanaf 10 die aand tot 6 die oggend gaan jy 4kW se battery krag benodig net vir die aircon.
Iets wat jy ook in gedagte moet hou is om jou stelse so te ontwerp dat jy op 1 of ander manier sal moet voorsiening maak vir paar dae se reën weer.
Mail vir my jou PDF dan loer ek. Net dalk tel ek iets op.
pvdw2@hotmail.com
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings
Naand oom Pvdw, baie dankie ek stuur vir oom. Ek is maar n leek met die elektriese goed, maar dit voel net die ouens skaal my sisteem baie groot.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
-
nols
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Mon Jul 11, 2011 8:46 pm
Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings
Vleisie , wat ook baie van jou battery spaar is as jy jou yskas en vrieskaste op ñ timer sit wat hulle in die stil tye ,so van twaalf uur die aand tot so vieruur die oggend afskakel. Ek gebruik van daai 24uur timers wat jy by die muurprop inprop. Dit maak ñ groot verskil .
Sent from my S31 using Tapatalk
Sent from my S31 using Tapatalk
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings
More Manne, ek wil gou bietjie raad vra rondom batterye.
Het enige van julle al te doen gehad met Revov se batterye? Ek vra aangesien dit redelik goedkoop is in terme van R/kwh en dit is wat 2 van die ouens in Bloem my op gekwoteer het.
Het enige van julle al te doen gehad met Revov se batterye? Ek vra aangesien dit redelik goedkoop is in terme van R/kwh en dit is wat 2 van die ouens in Bloem my op gekwoteer het.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3071
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings
Dag Manne
Ek het die solar calculator wat hier gebruik is gebruik en dit kom redelik naby my verbruik van omtrent 32 eenhede per 24 uur.
Waar kn mens ‘n data logger huur of koop om die piek verbruike en tye te log voor mens die diepkant inspring?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek het die solar calculator wat hier gebruik is gebruik en dit kom redelik naby my verbruik van omtrent 32 eenhede per 24 uur.
Waar kn mens ‘n data logger huur of koop om die piek verbruike en tye te log voor mens die diepkant inspring?
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 826
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings
Middag almal, ek is opsoek na n 2V 800-900Ah loodsuur sel. Net 1 of 2 selle. Het op die oomblik willard RT25 maar enige goeie sel sal werk. Groete
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 888
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings
I've just fitted a 5kva SunSync inverter, 48V 5.1 or 5.2 kva? lithium battery and 12x375W panels. And we've had clouds ever since...
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3071
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings
Dag Manne
Ken iemand die 12kw 3 fase Sunsynk?
Hoeveel kw/amp kan hy per fase lewer?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ken iemand die 12kw 3 fase Sunsynk?
Hoeveel kw/amp kan hy per fase lewer?
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings
Hi Apie.Apie wrote: Fri Nov 05, 2021 5:09 am Dag Manne
Ken iemand die 12kw 3 fase Sunsynk?
Hoeveel kw/amp kan hy per fase lewer?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek het gou sy data sheet gaan loer. Hulle sê dis 4kW/ph.
Waarvoor wil jy hom gebruik? Maak seker hy kan parallel indien jy dit 1 dag benodig.
Peet
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3071
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings
Dankie PeetPvdw wrote:Hi Apie.Apie wrote: Fri Nov 05, 2021 5:09 am Dag Manne
Ken iemand die 12kw 3 fase Sunsynk?
Hoeveel kw/amp kan hy per fase lewer?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek het gou sy data sheet gaan loer. Hulle sê dis 4kW/ph.
Waarvoor wil jy hom gebruik? Maak seker hy kan parallel indien jy dit 1 dag benodig.
Peet
Ek het ook gesels met die vervaardiger.
Hy kan parallel ook koppel.
Lyk my hy kan 50% van sy rated power na 1 fase stuur.
My huis is 3 fase so ek sal dit graag so wil hou, as alles goed uitwerk sit ons die week in.
12kw Sunsynk 3 fase
22 x 455w Canadian Monocrystaline
10-15kw Freedomwon E Tower batterye
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3071
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings
Geyser Controller
Wat dink julle manne van die Geyserwise?
Ek sien hy kan tyd sowel as temperatuur beheer.
Plan is as volg.
Skakel aan
4:30-5:45 aan 50C(warm water vir oggend stort)
14:00-16:30 aan 65C(maak hom lekker warm met sonkrag) vir aand bad/stort kinders
19:00 - 20:00 aan 50C vir Mammie en Pappie
Tans het ons geen timer
Sent from my iPhone using Tapatalk
Wat dink julle manne van die Geyserwise?
Ek sien hy kan tyd sowel as temperatuur beheer.
Plan is as volg.
Skakel aan
4:30-5:45 aan 50C(warm water vir oggend stort)
14:00-16:30 aan 65C(maak hom lekker warm met sonkrag) vir aand bad/stort kinders
19:00 - 20:00 aan 50C vir Mammie en Pappie
Tans het ons geen timer
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings
Apie dis hoe ek hom huidiglik doen. My middag sessie is net van 11 to 1.
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings
Die geyserwise werk baie goed.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
-
LDV
- Full Member

- Posts: 169
- Joined: Sun Jul 06, 2014 12:52 pm
Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings
Apie ons is 5 in die huis waarvan 3 kinders.
Toe ek nog eskom krag gebruik het ek net een 150l geyser gehad.
Kinders bad dan het element weer geyser warm gemaak vir my en my vrou om te stort.
Is nou off grid op plaas. 10kw se panele 8kw inverter en 20kw batterye.
Het nog n 150l geyser ingesit met een wat ander voer en albei 1.6kw ptc elemente ingesit.
1ste geyser kom 8uur aan 2de 10uur en albei bly aan tot 16:00 op geyserwise.
Teen 13:00 die midag is albei geysers op 65grade en batterye is vol.
Na kinders gebad het en ons gestort het is 2de geyser nog op 50grade wat meer as genoeg is om te stort in die oggend

Oulike plan!LDV wrote:Apie ons is 5 in die huis waarvan 3 kinders.
Toe ek nog eskom krag gebruik het ek net een 150l geyser gehad.
Kinders bad dan het element weer geyser warm gemaak vir my en my vrou om te stort.
Is nou off grid op plaas. 10kw se panele 8kw inverter en 20kw batterye.
Het nog n 150l geyser ingesit met een wat ander voer en albei 1.6kw ptc elemente ingesit.
1ste geyser kom 8uur aan 2de 10uur en albei bly aan tot 16:00 op geyserwise.
Teen 13:00 die midag is albei geysers op 65grade en batterye is vol.
Na kinders gebad het en ons gestort het is 2de geyser nog op 50grade wat meer as genoeg is om te stort in die oggend
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
LouisR
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Re: Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings
Goeie naand, met loadshedding wat nou weer begin kop uitsteek het ek besluit om die stelsel aan die gang te probeer kry, iets het gekrap en inverter het op bus fault(F09) geblaas, dis reggemaak so nou gaan ek weer probeer.
Inverter is Mercer 5kva kloon soos per foto, ,
16x 340W(Pmax) JA panele
Voc - 46.8 V
Vmp - 38.04 V
Isc - 9.51 A
Imp - 8.94 A
Eff - 17.5%
Batterye is 2x banke van 100Ah 12Vdc x 4 batterye in serie gekoppel elk (lood suur) om 48Vdc te kry
Nou wat my kop tans deurmekaar maak is die volgende, wat gaan die beste verrigting gee 8 x panele in series, 2x strings in parralel (300Vdc) of 4x panele in series met 4x stings in paralel(150Vdc), kan natuurlik seker ook net 12 x panele in series koppel ook? MAw poog mens om by die nominal operating voltage te kom wat 320Vdc is of maak dit geen verskil solank jy binne die MPPt band van 120-450Vdc bly nie?
Die Dc input 48Vdc, 118A neem ek aan verwys na batterye, Pv array Dc input sal wissel van 20-40A afhangende van string kombinasie.
Verder as die Ac output 22A Ac is sal 'n 20A Cb vinnig genoeg trip om die inverter te beskerm of sal 'n 16A beter wees?
Groete
Louis
Inverter is Mercer 5kva kloon soos per foto, ,
16x 340W(Pmax) JA panele
Voc - 46.8 V
Vmp - 38.04 V
Isc - 9.51 A
Imp - 8.94 A
Eff - 17.5%
Batterye is 2x banke van 100Ah 12Vdc x 4 batterye in serie gekoppel elk (lood suur) om 48Vdc te kry
Nou wat my kop tans deurmekaar maak is die volgende, wat gaan die beste verrigting gee 8 x panele in series, 2x strings in parralel (300Vdc) of 4x panele in series met 4x stings in paralel(150Vdc), kan natuurlik seker ook net 12 x panele in series koppel ook? MAw poog mens om by die nominal operating voltage te kom wat 320Vdc is of maak dit geen verskil solank jy binne die MPPt band van 120-450Vdc bly nie?
Die Dc input 48Vdc, 118A neem ek aan verwys na batterye, Pv array Dc input sal wissel van 20-40A afhangende van string kombinasie.
Verder as die Ac output 22A Ac is sal 'n 20A Cb vinnig genoeg trip om die inverter te beskerm of sal 'n 16A beter wees?
Groete
Louis
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3071
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Kom ons gesels bietjie solar/son krag stelsels en toepasings
Dag Manne
So bietjie ‘n update gee!
Ek is nou vir 150 dae op Solar
My vrou werk van huis af en ek so nou en dan.
Met beurtkrag en ons lieflike dorp se konstante elektriese en water probleme moet mens planne in plek sit.
My stelsel
10kw panele
12 KW 3 phase Sunsynk inverter
4 x 5kw FreedomWon E Tower battery.
Nogsteeds aan Eskom gekoppel vir hierdie rowwe bewolkte dae.
Ons het in 150dae minder as R1300 se elektrisiteit gebruik, ons kan aircons aan en afsit soos ons wil. Dis ‘n absolute vreugde!
My ek het 2x150liter Geysers in Serie gekoppel(dankie LDV)
Hulle het sommer hulle normale elemente in.
Koue water kom in in nommer 1 en sy warm water voer nommer 2.
Nommer 2 voer die badkamers.
Nommer1 is op sy warmste gestel en skakel 11:00 tot 13:00 aan
Nommer 2 skakel 13:00 tot 15:00 aan op sy warmste en dan weer 04:00 tot 06:00 op 48Celsius vir ‘n lekker oggend stort.
Voorspoed!