Mes staal

Enige iets tov messe.
Post Reply
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13574
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Mes staal

Post by Capt. Yoda »

Yes Manne. Ek het die stuk staal wat ek n mes of 2 uit wou maak maar behalwe laat ek nie die regte gereedskap het nie sal die mense in die kompleks 9 varkies baar as ek heeldag met n grinder staan en werk so hy le maar net hier in my kas.

Wat sal so stuk staal werd wees?

Trompie kon vir my die inligting n ruk terug by sy mes maak maats kry.

“ Japanse staal.
Amper dieselfde as die amerikaanse 145CPM
20 Jaar terug 'n premium staal”

“ Ats 34 nog steeds n gewilde Staal”

“ Baie goeie staal
Selle as CPM 154 en RWL 34”

Die stuk wat ek het is so 39cm lank, 9.4cm breed en so amper 1cm dik.

Laat weet maar as iemand weet wat dit werd is en of iemand belang stel dan kan ek vir jou fotos stuur maar dis basiss n stuk staal met n nommer op.

Groete
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2152
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Mes staal

Post by Ds J »

Kontak KMTS as jy nie regkom nie. Hulle behoort n goeie idee te kan gee. Hulle webwerf het ook pryse op.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Mes staal

Post by Eugene »

Cappie, daai staal is nie veel werd nie. Dit gaan maklik roes en is vrek hard, so min mense sal dit kan gebruik. Net omdat jy my pel is, sal ek jou R200 gee, dan kan jy opstock met 'n 1L "Fanta Grape".... ;)
Aim small, miss small
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13574
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Mes staal

Post by Capt. Yoda »

Eugene wrote: Wed Jun 30, 2021 9:20 am Cappie, daai staal is nie veel werd nie. Dit gaan maklik roes en is vrek hard, so min mense sal dit kan gebruik. Net omdat jy my pel is, sal ek jou R200 gee, dan kan jy opstock met 'n 1L "Fanta Grape".... ;)
Wat sal ek doen sonder pelle soos jy? As jy hom kan gebruik praat met my ek het nie werk vir die ding nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply