Hi almal, ek is opsoek na n dokter in die ooste van Pretoria.
Ek weet Google het 100de.
Ek soek graag een wat iemand kan aanbeveel.
Dankie.
Dokter PTA Oos
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Dokter PTA Oos
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Dokter PTA Oos
Dr Louis Lombard
0123461131
Menlopark area
Hy was vir baie jare ons huisdokter.
Eerbare man, en deeglik.
0123461131
Menlopark area
Hy was vir baie jare ons huisdokter.
Eerbare man, en deeglik.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Dokter PTA Oos
Èk is nie regtig n Gynie nie maar jy kan haar se ek sal kyk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Willem Grobler
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Mon Jul 08, 2013 2:48 pm
Re: Dokter PTA Oos
Dr Eddy McDonald Faerie Glen Mediese Sentrum 0123481185. Al n groot man. Al alles gesien.
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Dokter PTA Oos
Dankie julle, ek sal kontak maak.

Cappy kom jou vrou saam?Capt. Oblivious wrote: Thu Jun 24, 2021 11:14 am Èk is nie regtig n Gynie nie maar jy kan haar se ek sal kyk
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
-
LouisR
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Re: Dokter PTA Oos
Dr Corrie Prinsloo, Glenfaire Intercare, kry meds wat jy nodig het en klaar nie 'kom sien my oor week weer as jy nie beter is nie'
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Dokter PTA Oos
Was by Eddie gewees. Baie tevrede met sy diens. Dankie.Willem Grobler wrote: Thu Jun 24, 2021 11:19 am Dr Eddy McDonald Faerie Glen Mediese Sentrum 0123481185. Al n groot man. Al alles gesien.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2