Skoon maak van aksie (sluit knokke)
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Skoon maak van aksie (sluit knokke)
Dagse manne
Vertrou dit gaan goed met julle. Ek wil graag uitvind by julle, hoe julle te werk gaan om julle gewere se aksies skoon te maak en ook wat julle gebruik om die taak te verig, veral waar die slot se knokke sluit.
Dankie en n' mooi dag vir julle
Vertrou dit gaan goed met julle. Ek wil graag uitvind by julle, hoe julle te werk gaan om julle gewere se aksies skoon te maak en ook wat julle gebruik om die taak te verig, veral waar die slot se knokke sluit.
Dankie en n' mooi dag vir julle
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Skoon maak van aksie (sluit knokke)
Lang oor stokke en Alcohol maar ek wil nou vir my n stel soos die van Sinclair koop
https://www.sinclairintl.com/gun-cleani ... 35492.aspx
https://www.sinclairintl.com/gun-cleani ... 35492.aspx
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Skoon maak van aksie (sluit knokke)
https://www.amazon.com/Tipton-Action-Ch ... B003C7SL0Y
Ek het 'n hele sak van daai watte rolle wat die tandartse in jou mond druk wat ek gebruik saam et daai apparaatjie, werk baie lekker
Ek het 'n hele sak van daai watte rolle wat die tandartse in jou mond druk wat ek gebruik saam et daai apparaatjie, werk baie lekker
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Skoon maak van aksie (sluit knokke)
Ek spuit eenmaal per jaar Brake & Clutch met 'n lang strooitjie op die moeilike plekke. Sonder die spoel aksie kry jy nie alle gemors uit nie. Dieselfde geld vir die deel net voor die kamer... Natuurlik eers uit kolf gehaal.
Let wel. Net my praktyk...
Let wel. Net my praktyk...
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Skoon maak van aksie (sluit knokke)
Baie dankie almal
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Skoon maak van aksie (sluit knokke)
Ek weet nie hoeveel van julle nog kookwater deur die lope van julle gewere gooi nie. Dit haal heelwat gemors uit. Die temperatuur wat die loop bereik is dan voldoende om die water te laat verdamp en geen roes veroorsaak nie. Gebruik tregter of een met 'n pyp vooraan. Die ou slagdoppe se nitrate is so goed uitgewas - veral in die 303's gebruik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Skoon maak van aksie (sluit knokke)
Ek gebruik ook hierdie.THOMAST wrote: Wed Jun 23, 2021 1:56 pm https://www.amazon.com/Tipton-Action-Ch ... B003C7SL0Y
Ek het 'n hele sak van daai watte rolle wat die tandartse in jou mond druk wat ek gebruik saam et daai apparaatjie, werk baie lekker
-
WihandV
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Sun Jan 17, 2016 9:03 pm
Re: Skoon maak van aksie (sluit knokke)
Ek gebruik Bore Tech se Bolt Action Cleaning Tool Kit. Dit werk vir my baie lekker.
22-250 Savage VLP
243 Musgrave
6.5 Creedmoor Ruger Precision Rifle
30-06 Ruger
300WM Sako TRG 42
12Ga Benelli M2 SP
243 Musgrave
6.5 Creedmoor Ruger Precision Rifle
30-06 Ruger
300WM Sako TRG 42
12Ga Benelli M2 SP
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Skoon maak van aksie (sluit knokke)
Maak jou eie, hierdie my poging, gebruik dit al 30+ jare

Sent from my SM-A125F using Tapatalk


Sent from my SM-A125F using Tapatalk
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Skoon maak van aksie (sluit knokke)
Hierdie werk regtig lekkerTHOMAST wrote:https://www.amazon.com/Tipton-Action-Ch ... B003C7SL0Y
Ek het 'n hele sak van daai watte rolle wat die tandartse in jou mond druk wat ek gebruik saam et daai apparaatjie, werk baie lekker
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Skoon maak van aksie (sluit knokke)
Gebruik julle almal alcohol vir die skoon maak?
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Skoon maak van aksie (sluit knokke)
Fantastiese produk. Ek gebruik self een.WihandV wrote:Ek gebruik Bore Tech se Bolt Action Cleaning Tool Kit. Dit werk vir my baie lekker.
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Skoon maak van aksie (sluit knokke)
Kom maak n draai by my met jou geweer dan wys ek jou hoe ek dit doen.Chris (vdB) wrote:Gebruik julle almal alcohol vir die skoon maak?
Goed, beter, 6millimeter!
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Skoon maak van aksie (sluit knokke)
Baie dankie Geno, ek waardeer. Sal met jou reel as ek klaar gejag het die winter.Geno wrote: Wed Jun 23, 2021 11:50 pmKom maak n draai by my met jou geweer dan wys ek jou hoe ek dit doen.Chris (vdB) wrote:Gebruik julle almal alcohol vir die skoon maak?
Mooi dag
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm