Gopro sideshot

Post Reply
User avatar
bearma
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Thu Oct 29, 2020 9:54 pm

Gopro sideshot

Post by bearma »

Naand, manne. Soek n bietjie hulp. Wil voorkom dat ek gebrekkige navorsing gedoen het met die aanskaf van Gopro sideshot. As ek reg verstaan kort jy, bo en behalwe die montering ook n ander lens vir GP. Het enige iemand kennis hiervan. Is daar enige iets anders wat ek andersins sal benodig?
Sal julle terugvoering waardeer.Image

Sent from my SM-N975F using Tapatalk

Ritchie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 444
Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm

Re: Gopro sideshot

Post by Ritchie »

Goeie more

Jy kan vir Eugene skakel. Hy verkoop Side Shot en lense in SA. Behoort jou te kan help.

+27 (82) 855-4twee twee 2

Ek het self een gekoop(VSA) omdat ek klaar n GoPro gehad het. Myne is op die oomblik n paper weight omdat die housing skeef opgesit is so kry nie n vol beeld nie. Mens kan nie kla oor hulle backup service(VSA) nie want daar is geen.
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
User avatar
bearma
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Thu Oct 29, 2020 9:54 pm

Re: Gopro sideshot

Post by bearma »

Dankie vir die terugvoer. Waardeer

Sent from my SM-N975F using Tapatalk

User avatar
bearma
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Thu Oct 29, 2020 9:54 pm

Re: Gopro sideshot

Post by bearma »

Dankie vir die verwysing na Eugene. Hy behoort more n antwoord te he oor die pasbaarheid van sy lense op die GP7. Wil net hoor. As jy se jou housing sit skeef. Is dit die beeld wat nie in die middel is nie of is dit gekantel?

Sent from my SM-N975F using Tapatalk

User avatar
bearma
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Thu Oct 29, 2020 9:54 pm

Re: Gopro sideshot

Post by bearma »

Ritchie, het jy reggekom met jou sideshot. Laat weet. Ek is beried om te kyk of ek dit kan uitsort as jy bereid is om hom vor my te stuur. Myne werk heel goed
Rainier Beukes 0825555934

Sent from my SM-N986B using Tapatalk

Post Reply