Naand manne.
Ek is opsoek na 'n billike tweedehandse rangefinder in die R2000-R3000 prysklas.
Dit is hoofsaaklik vir jag. So as hy 500/600m kan range het ek vrede. (Nou die dag op die forum 'n netjiese Vortex vir R3000 gesien, ongelukkig reeds verkoop)
As iemand iets het kan jul my op die forum kontak of whatsapp op nul82 826 576agt
Baie dankie.
Opsoek na rangefinder
-
Speen
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Sun Nov 24, 2013 9:04 am
Opsoek na rangefinder
Last edited by Speen on Wed Jun 16, 2021 6:57 pm, edited 2 times in total.
CZ 550 LUX .308
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Opsoek na rangefinder
Ek het 'n Bushnell Scout 1000 indien jy belang stel.
Soos nuut vir R3000
Soos nuut vir R3000
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
-
Speen
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Sun Nov 24, 2013 9:04 am
Re: Opsoek na rangefinder
Baie dankie.
Kan jy vir my paar fotos stuur asb. Nommer is in boonste plasing.
Kan jy vir my paar fotos stuur asb. Nommer is in boonste plasing.
CZ 550 LUX .308
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Opsoek na rangefinder
Ek het vir jou n Nikon Laser 800. Hy range gemaklik tot op 600m. Lekker klein Jy kan hom kry vir R2400.