Naand menere, ek het n CM Lite, wat nou seker so 3 jaar oud is. Baie min gebruik, as hy 500 ladings gegooi het is dit baie.
Laas week nog gewerk, vanaand wil hy nie veel weet nie. Motor draai, maar dispensing pypie draai nie, behalwe as ek effe teen hom druk. Geen kruit wat ek kan sien wat moontlik kan verhoed dat pypie diep genoeg ingaan nie.
As ek hom los, wobble pypie +- 1-2mm.
Wat staan ek te doen? Maak ek oop of is daar iemand wat na die goed kan kyk in SA?
Sent from my SM-G980F using Tapatalk
Chargemaster Lite probleem
-
1lum1nat1
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Wed Dec 19, 2012 2:18 pm
Chargemaster Lite probleem
Last edited by 1lum1nat1 on Tue Jun 01, 2021 10:57 pm, edited 1 time in total.
- HunterB
- Sr. Member

- Posts: 341
- Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm
Re: Chargemaster Lite probleem
Daai pypie skroef in, hy nie dalk net los nie?
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
-
1lum1nat1
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Wed Dec 19, 2012 2:18 pm
Re: Chargemaster Lite probleem
Pypie is verseker los, maar ek draai kloks gewys en anti-kloks gewys en hy wil nie vat nie.
Dit sal n bitter stupid fout wees aan my kant, maar ek vat dit eerder as wat daar meganies fout is met die ding.
Sent from my SM-G980F using Tapatalk
Dit sal n bitter stupid fout wees aan my kant, maar ek vat dit eerder as wat daar meganies fout is met die ding.
Sent from my SM-G980F using Tapatalk
-
1lum1nat1
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Wed Dec 19, 2012 2:18 pm
Re: Chargemaster Lite probleem
Met baie moeite vasgestel daar sit klein bietjie kruit vas waar die pypie se threading begin. Geen manier om dit uit te kry nie. Masjien oopgemaak en skoongemaak. Pypie draai nou maklik vas en hy werk soos n masjien. Dankie vir jou terugvoer, nou kan 'n man maar gaan slaap.
Sent from my SM-G980F using Tapatalk
Sent from my SM-G980F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Chargemaster Lite probleem
Of 'n OB vat op die koue en 'n taak susksesvol afgehandel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br