Limpopo skiet klub / vereeniging
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Limpopo skiet klub / vereeniging
Naand manne. My seun het verhuis Mooketsi toe. Wie en waar is die skiet klubs/vereenigings waar hy kan deel word van?
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Limpopo skiet klub / vereeniging
Kontak vir Kallie404, hy is op Mooketsi
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Limpopo skiet klub / vereeniging
Ons ken vir Kallie baie goed. Sy pa en ek ou vrinne. Dankie
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Limpopo skiet klub / vereeniging
Bosveld Jagters en Wildbewarings Vereniging (BJV) Letaba tak.Christo wrote: Fri May 28, 2021 5:45 pm Naand manne. My seun het verhuis Mooketsi toe. Wie en waar is die skiet klubs/vereenigings waar hy kan deel word van?
Nul 71-871-4710
letaba@bosveldjagters.co.za
www.bosveldjagters.co.za
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Limpopo skiet klub / vereeniging
Dankie Alwin. Ek sê hom
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.