300 WSM - Reloader 26

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Petrie303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm

300 WSM - Reloader 26

Post by Petrie303 »

Dagse,

My 300 WSM jag geweer gan een van die dae reg wees, speel bietjie met Kruit/koeels wat ek wil laai vir jag op GRT.

My geweer as hy klaar is as volg: 300WSM (TPL 78mm, Zero jump met berger 210gr LRBT gewees) Loop: Krieger meduim palma 1:10 twist, 26mm finished, Rem 700 long action.

Volgens GRT kan ek potential 2950ft/sec kry met 210gr Accubond LR op maks druk van 63K met Reader 26 kruit.

Dit is vrek vinnag, kon daai spoed nie kry op my f-ope platform met 31duim loop met S365 nie....

Ek wil nie so vinnag skiet nie, wil net naby 2800ft/sec kom met die 210gr Nosler Accubonds LR, volgens GRT voorspel hy ek kan dit kry met 68gr RL26 met druk 52K (Leker laag) en die dop is ok dan mooi vol (95%). Lyk die reg mn of meer? Gedink om op so 67gr te begin?

Groete,
Petrie
RL 26 - 210gr.JPG
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: 300 WSM - Reloader 26

Post by Gawie(13mm) »

Ek wed jou 'n kissie koejawels jy gaan 69 grein gooi vir 2870 vps. by die kroon. :)
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Post Reply