Teleskoop vir 30-06
- Paul Jonker
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Wed Aug 10, 2011 2:47 pm
Teleskoop vir 30-06
Goeie More
Ek soek asb raad ivm 'n teleskoop vir 'n Howa 30-06. Kan iemand 'n fabrikaat voorstel wat tot so 500m sy ding sal kan doen.
Ek gaan meeste van die tyd Swartwildebeeste en Blesbokke in Stanerton se wereld se vlaktes klits.
Dankie
Paul

GUNS DON'T KILL PEOPLE, DADS WITH PRETTY DAUGHTERS DO
.22LR MAUSER
.308 WIN SAKO L579 FORESTER
12BR MUNDIAL S/S SHOTGUN
.22LR MAUSER
.308 WIN SAKO L579 FORESTER
12BR MUNDIAL S/S SHOTGUN
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Teleskoop vir 30-06
Paul,
Als hang af van jou begroting my maat.
Groete,
Eugene
Als hang af van jou begroting my maat.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Teleskoop vir 30-06
Eerder 'n duur scope op 'n goedkoop geweer as andersom.
Nikon monarch is 'n goeie roep 4-16x42 is wat ek gebruik.
Nikon monarch is 'n goeie roep 4-16x42 is wat ek gebruik.
- Paul Jonker
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Wed Aug 10, 2011 2:47 pm
Re: Teleskoop vir 30-06
Dankie mou kan ek begin soek vir die regte prys.
GUNS DON'T KILL PEOPLE, DADS WITH PRETTY DAUGHTERS DO
.22LR MAUSER
.308 WIN SAKO L579 FORESTER
12BR MUNDIAL S/S SHOTGUN
.22LR MAUSER
.308 WIN SAKO L579 FORESTER
12BR MUNDIAL S/S SHOTGUN
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Teleskoop vir 30-06
Jy sal nie foud maak met die nikon nie. Dis goeie waarde vir geld
Groetnis
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Teleskoop vir 30-06
Beste waarde vir geld is Burris 4.5-14x42. Jy sal moet ver gaan om prys en waarde daarvan te klop vergelyk sterk met Leeupold.
Net jammer Dokkie is al in die veld anders het ek backup hier gehad.

Blok
Net jammer Dokkie is al in die veld anders het ek backup hier gehad.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Teleskoop vir 30-06
Ek het anderdag by 'n baie betroubare bron gehoor van 'n Burris wat hy gekry het met krom kruishare.....BLOK wrote: Jy sal moet ver gaan om prys en waarde daarvan te klop vergelyk sterk met Leeupold.
Goed, beter, 6millimeter!
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Teleskoop vir 30-06
@Blok
Verseker Burris. Daai is goeie goed en baie goeie waarde vir geld..
Myne loop mooi
Groetnis
Verseker Burris. Daai is goeie goed en baie goeie waarde vir geld..
Myne loop mooi
Groetnis
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Teleskoop vir 30-06
Geno, dis seker hoekom hy hom gekry het en nie gekoop het nie 
Newat orals by alle make kan daar voute inkom maar ek dink daar is al genoeg manne wat sal saamstem dat Burris geldwaarde seker die beste scope is.
Paul search maar onder Burris hier op die forum en kyk of kry jy enige negatiewe feedback.
Maar laat ons nou nie jou post hijack en Burris gesprek begin nie.
Vir jou doel met nie te veel fieterjasies op die scope nie dink ek nog steeds die Burris is die beste.
Blok
Newat orals by alle make kan daar voute inkom maar ek dink daar is al genoeg manne wat sal saamstem dat Burris geldwaarde seker die beste scope is.
Paul search maar onder Burris hier op die forum en kyk of kry jy enige negatiewe feedback.
Maar laat ons nou nie jou post hijack en Burris gesprek begin nie.
Vir jou doel met nie te veel fieterjasies op die scope nie dink ek nog steeds die Burris is die beste.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Paul Jonker
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Wed Aug 10, 2011 2:47 pm
Re: Teleskoop vir 30-06
Dankie vir die terugvoer ek waardeer.
GUNS DON'T KILL PEOPLE, DADS WITH PRETTY DAUGHTERS DO
.22LR MAUSER
.308 WIN SAKO L579 FORESTER
12BR MUNDIAL S/S SHOTGUN
.22LR MAUSER
.308 WIN SAKO L579 FORESTER
12BR MUNDIAL S/S SHOTGUN
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8009
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Teleskoop vir 30-06
Ek is baie gelukkig met my FII4.5-14X42 en sal dit beslis aanbeveel vir algemene gebruik.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Teleskoop vir 30-06
Paul,
As jy belang stel in n burris praat bietjie met SJ hy kan dalk vir jou ietsie reel
Groetnis
As jy belang stel in n burris praat bietjie met SJ hy kan dalk vir jou ietsie reel
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Teleskoop vir 30-06
Ek het vir meself 'n Nikon Monarch gekoop. Ek moet s? ek dink hy gaan daai BURRIS goeie kompetisie gee. Kyk na beide en ek glo enige een gaan jou goeie diens gee.
Geno ek het self deur so 'n BURRIS gestaan en kyk, die dul en dun gedeelte van die kruishare lyn glad nie opnie
maar die ander waardeur ek gekyk het was weer reg, dalk 'n laat Vydag middag scope gewees daai.
Peet
Geno ek het self deur so 'n BURRIS gestaan en kyk, die dul en dun gedeelte van die kruishare lyn glad nie opnie
Peet
Work to live, don"t live to work