Howa serial no
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Howa serial no
Hi, ek het n nuwe Howa gekoop. Op die lisensie aansoek form vra hul vir die serial no van die aksie en die loop. Waar is die serial no op die loop van die howa?
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Howa serial no
Nerens op die loop. Net op die aksie. Tensy die nuwes anders isEight wrote: Thu May 27, 2021 4:21 pm Hi, ek het n nuwe Howa gekoop. Op die lisensie aansoek form vra hul vir die serial no van die aksie en die loop. Waar is die serial no op die loop van die howa?
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3612
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Howa serial no
Vul net die nr van die aksie in. Los ander blokkies leeg. Loop het nie nr op nie.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 990
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Howa serial no
What he said
Sent from my JNY-LX1 using Tapatalk

Sent from my JNY-LX1 using Tapatalk
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
