VV N555
- Gideon S
- Full Member

- Posts: 207
- Joined: Tue Jun 23, 2015 2:40 pm
Re: VV N555
Stuur vir my jou epos adres na 082,33,55,7,97
Groete
Gideon
Groete
Gideon
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: VV N555
Gideon, copy en paste die file hier, dan is dit vir almal beskikbaar.
Byvoorbaat dankie.
Byvoorbaat dankie.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Gideon S
- Full Member

- Posts: 207
- Joined: Tue Jun 23, 2015 2:40 pm
Re: VV N555
Middag swc-tr,
Om data met kopiereg op 'n openbare forum te plaas vir almal se gebruik is nie reg of regverdig teenoor die ontwikkelaar of die aankoper van die produk nie.
As 'n guns is ek bereid om in 'n persoonlike hoedanigheid met spesifieke inligting van hulp te wees as 'n lid vir my sy epos adres stuur en daarvoor vra.

-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 361
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: VV N555
Baie dankie, ek het sopas hestuur