Vuurwapenwet : Konsepwetgewing gepubliseer
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Vuurwapenwet : Konsepwetgewing gepubliseer
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Vuurwapenwet : Konsepwetgewing gepubliseer
Ek het nie meer woorde nie.
Hulle het nie eers die kapasiteit om te doen wat hulle vir hul self voorskryf in die huidige wet nie, nou wil hulle ekstra wapens, meer reels en almal onder n 5jaar competency sit.
Hoe besig gaan hulle dan wees?

- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Vuurwapenwet : Konsepwetgewing gepubliseer
Maar net nog 'n treetjie nader aan ontwapening.
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Vuurwapenwet : Konsepwetgewing gepubliseer
Die politici gaan waarskynlik hulle sin kry.
Diegene wat moet stem daarvoor of die wetgewing aanvaar gaan word, kry polisiebeskerming en ry in bloulig konvooie rond. Hulle sien dus nie die noodsaaklikheid in om wapens vir selfverdediging te besit nie. Hulle voel lekker veilig. Die meeste van die gepeupel wat vir hulle stem, is nie vuurwapeneienaars nie en is naïef genoeg om te dink die wetgewing gaan hulle beskerm teen vuurwapens in omloop. In 'n demokratiese stelsel tel getalle en ek glo nie vuurwapeneienaars beskik oor genoeg stemme om die ding te stop nie.
Dit help ook nie dat die Konstitusionele hof onomwonde verklaar het dat die besit van 'n vuurwapen 'n voorreg en nie 'n reg is nie. Moet ook nie enige logiese denke verwag van politici wat dronk is van hulle eie mag nie. Hulle sal besluite neem net omdat hulle kan en omdat hulle 'n punt wil bewys.
Hoe gaan 'n politikus met geen kennis van wapens nie, insien dat jy meerdere wapens in verskillende kalibers vir jagdoeleindes nodig het? Die wetgewing gaan arbitrêre beperkings plaas op hoeveel wapens en ammunisie selfs toegewyde jagters en sportskuts mag hê. Daarbenewens mag die Registrateur voortaan reguleer hoeveel en watter tipe wapens en ammunisie in- en uitgevoer mag word. Verwag dus maar tekorte van alle komponente wat nodig is vir jag- en sportdoeleindes.
Baie wapeneienaars sal nie eens hulle erfstukke of andersins waardevolle wapens verniet kan weggee nie, behalwe vir vernietiging! Verwag maar drakoniese vonnisse vir wie ook al in onwettige besit betrap word. Indien die wapens "verloor" word, word jy bloot aangekla van nalatige verlies en onbevoeg verklaar om ooit weer wettig 'n wapen te besit.
Ek het hierdie ding lankal verwag en is uiters swartgallig vanoggend. Van bloot praatjies maak het die owerhede nou begin oorgaan tot aksie...

- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Vuurwapenwet : Konsepwetgewing gepubliseer
Hulle wil herlaai ook onwettig maak... 

-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Vuurwapenwet : Konsepwetgewing gepubliseer
Dus geen herlaai onderdele te koop nie
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
-
Dirk777
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Wed Dec 04, 2019 9:26 am
Re: Vuurwapenwet : Konsepwetgewing gepubliseer
HOWA .300WM
GLOCK 23 EDC
Smith and Wesson 15-22
FN FAL 7.62 x 51
FAIR 12br O/U
MAGTEC 12br
Taurus .375 Mag
Smith & Wesson .38 Special
CZ 6.35
BSA .22 long
GLOCK 23 EDC
Smith and Wesson 15-22
FN FAL 7.62 x 51
FAIR 12br O/U
MAGTEC 12br
Taurus .375 Mag
Smith & Wesson .38 Special
CZ 6.35
BSA .22 long
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Vuurwapenwet : Konsepwetgewing gepubliseer
Dis mos nou snot man! Hulle kan nie net maak soos hulle smaak nie. Die ding moet ons baklei!!!
-
Zuku
- Sr. Member

- Posts: 299
- Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm
Re: Vuurwapenwet : Konsepwetgewing gepubliseer
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Tampie
- Full Member

- Posts: 183
- Joined: Wed Jun 05, 2013 2:03 pm
Re: Vuurwapenwet : Konsepwetgewing gepubliseer
Sekondeer ArmandArmand Steenkamp wrote: Mon May 24, 2021 3:19 pm Dis mos nou snot man! Hulle kan nie net maak soos hulle smaak nie. Die ding moet ons baklei!!!
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Vuurwapenwet : Konsepwetgewing gepubliseer
Demokrasie vereenvoudig: nege wolwe en 'n skaap sit om 'n tafel en stem oor wat hulle vir aandete gaan eet.....
Die skaap kan maar blêr, petisies saamstel en protes aanteken, maar uiteindelik stem die wolwe vir wat hulle wil hê.