Jyt jou deel gedoen, vat net bewys van betaling saam vir die hernuwing.HunterB wrote: Fri May 21, 2021 8:59 am Middag almal,
Ek het n ander vraag rakende die lisensies.
Ek weet van n klomp hernuwings wat voor die 90dae al ingedien is vir hernuwing. Sommiges praat van 6maande voor die tyd. Nou is die tydperk al verby en lisensies het dus verval. Hoe nou? As hulle wil gaan jag en word afgetrek, sal hulle in besit wees van onwettige wapen? Hoe kan mens nou maak?
Bewys van vuurwapen lisensie
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Bewys van vuurwapen lisensie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 958
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Bewys van vuurwapen lisensie
HunterB, dit sal glad nie skade doen om ook die wet self op Google te soek en artikel 24 uit te druk nie. (Firearms Control Act 60 of 2000). Jy kan dit dan wys vir wie jou ook mag pla by ń padblokkade.
Vir sommiges moet ń mens prentjies teken dat hulle mooi kan verstaan.
Sent from my SM-G991B using Tapatalk
Vir sommiges moet ń mens prentjies teken dat hulle mooi kan verstaan.
Sent from my SM-G991B using Tapatalk
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Bewys van vuurwapen lisensie
Netso!Capt. Oblivious wrote: Fri May 21, 2021 10:20 amJyt jou deel gedoen, vat net bewys van betaling saam vir die hernuwing.HunterB wrote: Fri May 21, 2021 8:59 am Middag almal,
Ek het n ander vraag rakende die lisensies.
Ek weet van n klomp hernuwings wat voor die 90dae al ingedien is vir hernuwing. Sommiges praat van 6maande voor die tyd. Nou is die tydperk al verby en lisensies het dus verval. Hoe nou? As hulle wil gaan jag en word afgetrek, sal hulle in besit wees van onwettige wapen? Hoe kan mens nou maak?
-
Hammansdans
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Sat Jun 07, 2014 1:41 pm
Re: Bewys van vuurwapen lisensie
Na heelwat gesprekke en lees moet ek saam stem dat die wet werklik swak geskryf is en dat dit ruimte skep vir dfo's met hulle eie agendas om handelaars (en wapeneienaars) te intimideer.
Chris
CZ 270W
Sako 300WM
Savage LRP 260 Remington
Krieger 284 Win
Victrix 6mm XC
Broughton 300WSM
CZ 270W
Sako 300WM
Savage LRP 260 Remington
Krieger 284 Win
Victrix 6mm XC
Broughton 300WSM
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 958
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Bewys van vuurwapen lisensie
Hierdie hele gesprek begin nou vir my voel soos om stoele op die dek van die Titanic te herrangskik. Met die nuwe wetgewing wat nou oorweeg word, sal die SAPS baie minder aansoeke hoef te oorweeg.
Die onbeholpenheid by die Sentrale Vuurwapenregister is onlangs ontbloot en aan die groot klok gehang. Nou verneem ons wat die politici se "oplossing" vir die probleem is.
Die onbeholpenheid by die Sentrale Vuurwapenregister is onlangs ontbloot en aan die groot klok gehang. Nou verneem ons wat die politici se "oplossing" vir die probleem is.