Fotos by CFR
- finch
- Sr. Member

- Posts: 458
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Fotos by CFR
Nie dat dit vir enige iemand hier n verrassing gaan wees nie, maar hier is n foto van hoe dit tans lyk by die CFR.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: Fotos by CFR
Lyk my die mense doen almal hulle aansoeke deur dieselfde persoon. Daai aansoeke lyk almal amper dieselfde, almal mooi ge-staple, niemand sin is gebind nie, niemand sin is in 'n folder / file nie.
Ek het dadelik probeer om my aansoek te sien, mooi in 'n bright pienk folder, of my vriend sin wat saam my was, 'n in shocking geel leer. Was ons dan die enigste mense wat ons aansoeke nie net plainweg gestaple het nie. Of haal hulle jou aansoek dan uit die binder uit?

GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Fotos by CFR
Ek glo dit is soos jy daar noem, alles work uitgehaal en seker volgens hul "standaar" bymekaar gesit. Of ek het dit al gesien gebeur met my papierwerk wat altyd ook in 'n leer ingedien word.Theunodb wrote: Mon May 17, 2021 11:26 am Lyk my die mense doen almal hulle aansoeke deur dieselfde persoon. Daai aansoeke lyk almal amper dieselfde, almal mooi ge-staple, niemand sin is gebind nie, niemand sin is in 'n folder / file nie.
Ek het dadelik probeer om my aansoek te sien, mooi in 'n bright pienk folder, of my vriend sin wat saam my was, 'n in shocking geel leer. Was ons dan die enigste mense wat ons aansoeke nie net plainweg gestaple het nie. Of haal hulle jou aansoek dan uit die binder uit?
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
-
Basie2
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Re: Fotos by CFR
Die leêr word uitmekaar en net sekere items gaan in. Myne was ook netjies in folder, dit beteken niks! Sterkte
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Fotos by CFR
Met die hoeveelheid dokumente wat ek bysit met my motiveering, lyk daai klomp stapels maar net na so 120 aansoeke.
Nie te rof nie!
Nie te rof nie!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Fotos by CFR
Nou die dag op TV gesien hoe so 'n stapel koerante 'n ou tannie doodval!! 
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Fotos by CFR
Jou mooi aansoek lê by die DFO in 'n kas. Hulle maak afdrukke van sekere bladsye en dit word na die CFR gestuur. Ek het nou al 'n paar keer by gewees waar my aansoek verwerk is totdat dit versend word. So, daardie is afdrukke wat so netjies in stapels lê...Theunodb wrote: Mon May 17, 2021 11:26 am Lyk my die mense doen almal hulle aansoeke deur dieselfde persoon. Daai aansoeke lyk almal amper dieselfde, almal mooi ge-staple, niemand sin is gebind nie, niemand sin is in 'n folder / file nie.
Ek het dadelik probeer om my aansoek te sien, mooi in 'n bright pienk folder, of my vriend sin wat saam my was, 'n in shocking geel leer. Was ons dan die enigste mense wat ons aansoeke nie net plainweg gestaple het nie. Of haal hulle jou aansoek dan uit die binder uit?
Groetnis!
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Fotos by CFR
HeinM wrote: Tue May 18, 2021 3:24 pmJou mooi aansoek lê by die DFO in 'n kas. Hulle maak afdrukke van sekere bladsye en dit word na die CFR gestuur. Ek het nou al 'n paar keer by gewees waar my aansoek verwerk is totdat dit versend word. So, daardie is afdrukke wat so netjies in stapels lê...Theunodb wrote: Mon May 17, 2021 11:26 am Lyk my die mense doen almal hulle aansoeke deur dieselfde persoon. Daai aansoeke lyk almal amper dieselfde, almal mooi ge-staple, niemand sin is gebind nie, niemand sin is in 'n folder / file nie.
Ek het dadelik probeer om my aansoek te sien, mooi in 'n bright pienk folder, of my vriend sin wat saam my was, 'n in shocking geel leer. Was ons dan die enigste mense wat ons aansoeke nie net plainweg gestaple het nie. Of haal hulle jou aansoek dan uit die binder uit?
Aandie positiewe kant, daar is reeds baie info in daardie lêers, wat reeds deur die DFO op die stelsel vasgelê is. Maar steeds. Dit is 'n depressiewe prentjie...
Groetnis!