SAPS Licence Competency Status App
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: SAPS Licence Competency Status App
Myne ook, het re-boot, geen verskil.
My kaart is feitlik vol, aangeneem dalk dit en ek eers plek maak.
Beste.
ns. Jip, iphone.
My kaart is feitlik vol, aangeneem dalk dit en ek eers plek maak.
Beste.
ns. Jip, iphone.
Last edited by Lategan1 on Fri May 14, 2021 9:29 am, edited 1 time in total.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Polla1983
- Sr. Member

- Posts: 273
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm
Re: SAPS Licence Competency Status App
Ditto.
Van gister af. Gebruik Iphone
Sent from my iPhone using Tapatalk
Van gister af. Gebruik Iphone
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Coisman
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Tue Dec 06, 2016 6:00 pm
Re: SAPS Licence Competency Status App
Wou ook nie werk van my Iphone af nie. SAPD se website is offline. Hy tel nie een van my drie aansoeke op nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: SAPS Licence Competency Status App
Ek sukkel self met die App, maar ek kon my status update op die SAPS webtuiste sien.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: SAPS Licence Competency Status App
Hy werk nou weer
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: SAPS Licence Competency Status App
Ek wil een van my hernuwings opvolg maar die app laat my nie toe nie. Die reeks nr bestaan uit net 3 nrs en hy wil dit nie aanvaar nie. Het iemand anders so ‘n probleem?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: SAPS Licence Competency Status App
PM my jou details dan kyk ek more vir jou wat gaan aanFanta300 wrote: Mon May 17, 2021 8:47 pm Ek wil een van my hernuwings opvolg maar die app laat my nie toe nie. Die reeks nr bestaan uit net 3 nrs en hy wil dit nie aanvaar nie. Het iemand anders so ‘n probleem?
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: SAPS Licence Competency Status App
Hierdie skakel is ie maklikste oplossing om jou vuurwapen se paadjie te volg:
https://www.saps.gov.za/services/firear ... nquiry.php
https://www.saps.gov.za/services/firear ... nquiry.php
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: SAPS Licence Competency Status App
Môre Theuno.
Bevestig net asb. Ons lekker App is nog in werking? Ek kry nou vir geruime maande geen reaksie asook geen kommentaar hier, net seker maak.
Dankie.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: SAPS Licence Competency Status App
Hi Lategan,
Ek neem aan jy meen geen reaksie van die polisie nie? Ek het nog geen mails van jou af gekry nie?
Ek het nou weer seker gemaak, die app werk nog mooi. Die nuwe weergawe van so paar weke terug het hom lekker vinnig gemaak. Laat weet my as ek iets gemis het, ek help graag.
PS.
Jys welkom om jou details vir my te stuur dan kyk ek of alles reg is
Ek neem aan jy meen geen reaksie van die polisie nie? Ek het nog geen mails van jou af gekry nie?
Ek het nou weer seker gemaak, die app werk nog mooi. Die nuwe weergawe van so paar weke terug het hom lekker vinnig gemaak. Laat weet my as ek iets gemis het, ek help graag.
PS.
Jys welkom om jou details vir my te stuur dan kyk ek of alles reg is
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: SAPS Licence Competency Status App
Dankie, jy het alles geantwoord!
Ek wag geduldig
Beste.
Ek wag geduldig
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: SAPS Licence Competency Status App
Ons het vroer die week 'n nuwe weergawe gelaai. Ek stel voor as jy iets in progress het kyk jy eerder nie na die nuwe feature wat wys wat is die average days in status nie
Hy kos R20 en is net op iOS vir nou.
Jy kan hier kyk na die update / hom download as jy hom nog nie het nie:
https://saps.onelink.me/dmz4/18e6ee9a
Hy kos R20 en is net op iOS vir nou.
Jy kan hier kyk na die update / hom download as jy hom nog nie het nie:
https://saps.onelink.me/dmz4/18e6ee9a
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: SAPS Licence Competency Status App
Baie dankie vir hierdie App. Werk uitstekend.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
QG18de
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Fri May 03, 2013 9:23 am
Re: SAPS Licence Competency Status App
Yes manne
Die app werk baie mooi.
Ek wil gou hoor hoe lank man deesdae wag vir jou kaartjie? My aansoek is al 11 Oktober 2021 goedgekeur en nou ek nog net die kaartjie kry. Ek kan dit nou nie meer hou nie...
Lekker aand.
Jason

Howa 6.5 Creedmoor, KRG Bravo
Lee Enfield No4 Mk2 303
Lee Enfield No4 Mk2 303
- Theunodb
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Re: SAPS Licence Competency Status App
Dankie Jason,QG18de wrote:Yes manne
Die app werk baie mooi.
Ek wil gou hoor hoe lank man deesdae wag vir jou kaartjie? My aansoek is al 11 Oktober 2021 goedgekeur en nou ek nog net die kaartjie kry. Ek kan dit nou nie meer hou nie...
Lekker aand.
Jason
Meeste mense wag tussen 4 en 6 weke. Hang af hoe gereeld jou DFO kaartjies gaan haal
Sent from my iPhone using Tapatalk
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
https://onelink.to/56748m
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1834
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
SAPS Licence Competency Status App
Ons gaan blykbaar nou n lang ruk wag vir lisensies.
CFR het alles opgepak om verhuis na die Telkom gebou. Maar die gebou is nog nie reg nie, so toe moes hulle maar hulle rekenaars uit pak maar niks word gedoen nie.
CFR het alles opgepak om verhuis na die Telkom gebou. Maar die gebou is nog nie reg nie, so toe moes hulle maar hulle rekenaars uit pak maar niks word gedoen nie.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!