Gesoek: Sightron agente

Post Reply
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Gesoek: Sightron agente

Post by Riaan Kriel »

Middag almal

'n Tyd gelede was hier 'n paar manne wat Sightron agente was. Is hier nog van hulle op die forum? ++>:
Ek is in die mark vir 'n Siii 8-32 met die MOA-2 recticle.
Hoop om van 'n paar manne kwotasies te kry. ;)
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Gesoek: Sightron agente

Post by Geno »

Jis Riaan.
Ek kyk en kwoteer jou via Whatsapp
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Gesoek: Sightron agente

Post by Riaan Kriel »

Geno wrote: Mon May 17, 2021 1:06 pm Jis Riaan.
Ek kyk en kwoteer jou via Whatsapp
Great, dankie Geno
Coetzer Cilliers
Full Member
Full Member
Posts: 106
Joined: Fri Sep 13, 2019 7:58 pm

Re: Gesoek: Sightron agente

Post by Coetzer Cilliers »

Hi Riaan

Stuur my asb n whatsapp

Ek het stock nuut en 2nd hand

0825603734


Sent from my iPhone using Tapatalk
CoetzerC
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13530
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Gesoek: Sightron agente

Post by Capt. Yoda »

Riaan Kriel wrote: Mon May 17, 2021 12:32 pm Middag almal

'n Tyd gelede was hier 'n paar manne wat Sightron agente was. Is hier nog van hulle op die forum? ++>:
Ek is in die mark vir 'n Siii 8-32 met die MOA-2 recticle.
Hoop om van 'n paar manne kwotasies te kry. ;)
Riaan met of sonder zero stop?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply