Hi Manne
Ek het so rukkie terug genoem van n wapen wat ek gekoop het op n auction website.
Ek sien nou(net nadat ekndie naweek gaan jag het) hulle het ook nou jagpakette op veiling.
Vir die manne wat nog plek soek gaan kyk gerus hier
https://reventer.co.za/future
Sent from my SM-G996B using Tapatalk

