Wapenveiling www.reventer.co.za
- Nixen
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Mon Jun 06, 2016 3:14 pm
Wapenveiling www.reventer.co.za
Middag almal
Ek het gou n vraag. Ek sien die ouens adverteer op Facebook vir n wapen veling wat opkom.
www.reventer.co.za
Ek sien hulle se daar is geen reserwe op die gewere en ook geen fooi om te registreer of te koop nie.
Daar is een geweer wat ek graag wil koop.
My vraag is het iemand al iets hier gekoop en hoe was julle ervaring?
Baie dankie
Sent from my SM-G996B using Tapatalk
Ek het gou n vraag. Ek sien die ouens adverteer op Facebook vir n wapen veling wat opkom.
www.reventer.co.za
Ek sien hulle se daar is geen reserwe op die gewere en ook geen fooi om te registreer of te koop nie.
Daar is een geweer wat ek graag wil koop.
My vraag is het iemand al iets hier gekoop en hoe was julle ervaring?
Baie dankie
Sent from my SM-G996B using Tapatalk
-
pietdiebot
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Wed Dec 02, 2015 10:15 pm
Re: Wapen Auction
Jy kan maar koop, alles het goed en glad verloop met my op die vorige veiling
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Groete
Pieter
Pieter
- Nixen
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Mon Jun 06, 2016 3:14 pm
Re: Wapen Auction
Dankie. Ek gaan sien daar is n paar nice gewere en alles het nie n reserwe prys nie.
Sent from my SM-G996B using Tapatalk
Sent from my SM-G996B using Tapatalk
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Wapen Auction
Dankie vir die link. Ek het so vinnig deur die T&V gegaan maar sien nie raak of die bedrag waarop die bod eindig, BTW insluit nie.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wapen Auction
https://www.reventer.co.za/files/tandc/ ... 0nuut.docxKillzone wrote: Tue Apr 20, 2021 10:57 am Dankie vir die link. Ek het so vinnig deur die T&V gegaan maar sien nie raak of die bedrag waarop die bod eindig, BTW insluit nie.
ii. Prices paid on the online auction are VAT inclusive
Goed, beter, 6millimeter!
- Nixen
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Mon Jun 06, 2016 3:14 pm
Re: Wapen Auction
Sien ook op die T&C dat dit VAT insluit
Sent from my SM-G996B using Tapatalk
Sent from my SM-G996B using Tapatalk
-
Thunderhead
- Hero Member

- Posts: 512
- Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Re: Wapen Auction
Sien prys is jou bid plus 10%commission
- Nixen
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Mon Jun 06, 2016 3:14 pm
Re: Wapen Auction
Daai het ek gemis. Maar dit nou gesien nadat jy dit genoem het.
Dankie vir dit
Sent from my SM-G996B using Tapatalk
Dankie vir dit
Sent from my SM-G996B using Tapatalk
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Wapen Auction
Baie dankie.Geno wrote: Tue Apr 20, 2021 11:52 amhttps://www.reventer.co.za/files/tandc/ ... 0nuut.docxKillzone wrote: Tue Apr 20, 2021 10:57 am Dankie vir die link. Ek het so vinnig deur die T&V gegaan maar sien nie raak of die bedrag waarop die bod eindig, BTW insluit nie.
ii. Prices paid on the online auction are VAT inclusive
- Nixen
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Mon Jun 06, 2016 3:14 pm
Re: Wapenveiling www.reventer.co.za
Dankie Manne.
Ek kon toe daai 308 Tikka koop : -)
Dink ek het n goeie prys betaal
Ek sien hulle verkoop vir amper R 27 000
https://www.skietwinkel.co.za/pi1342/ci ... black.html
Sent from my SM-G996B using Tapatalk
Ek kon toe daai 308 Tikka koop : -)
Dink ek het n goeie prys betaal
Ek sien hulle verkoop vir amper R 27 000
https://www.skietwinkel.co.za/pi1342/ci ... black.html
Sent from my SM-G996B using Tapatalk
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Wapenveiling www.reventer.co.za
Nixen wat het jy betaal as ek mag vra? Ek moes nou nooit hierdie draad gesien het nie...
- Nixen
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Mon Jun 06, 2016 3:14 pm
Re: Wapenveiling www.reventer.co.za
Ek het R17 000 betaal. Dan moet daar nog 10% by kom vir commission
So in total R18 700 dis darem amper R 10 000 goedkoper as wat ek sien wat hulle voor gaan.
Sent from my SM-G996B using Tapatalk
So in total R18 700 dis darem amper R 10 000 goedkoper as wat ek sien wat hulle voor gaan.
Sent from my SM-G996B using Tapatalk
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Wapenveiling www.reventer.co.za
Sjoh ja dis 'n mooi prys. Geluk!!!
- Nixen
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Mon Jun 06, 2016 3:14 pm
Re: Wapenveiling www.reventer.co.za
Dankie
Sent from my SM-G996B using Tapatalk
Sent from my SM-G996B using Tapatalk

