308 vaget eld-m 168 hulp asb
-
Ajb
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Fri Jun 14, 2019 3:18 pm
308 vaget eld-m 168 hulp asb
Naandse, ek wil hoor of iemand moontlik vir my n lading kan ontleed en se wat quickload se van die saak. Ek het bietjie ladder testing gedoen en n load gekry wat ek net will tweak.
Ek sal dit waardeer as iemand my kan help asb.
Hier is die inligting:
1. 177.6 - 233.4
2. 177.8 - 233.3
3. 177.7 - 233.5
4. 177.6 - 233.5
5. 177.6 - 233.3
6. 178.2 - 233.4
7. 178.4 - 233.8
8. 178.1 - 233.4
9. 178.3 - 233.6
10. 178.3 - 233.7
Tot 177.9 - 233.49 = 55.59gr
Lapua doppe
Gesny tot 1.996"
CCI 200 Primers
TPL tot teen lands - 73.88mm
Hodgdon Varget - 45.1gr
TPL - 72.06mm
Spoed - 2794fps
Caldwell Ballistic precision chronograph
3m tussen loop en chronograph
Punt - 168 ELD Match
Sako A7s 11 twist 26" barrel
Baie dankie

- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 308 vaget eld-m 168 hulp asb
Siende dat ek jou hierheen gestuur het sal ek jou moet help.
Ek vertrou dat jy die manne se skrywes mooi deurgelees het en dat ons almal op dieselfde bladsy is wat QL aanbetref.
Jy kan my dus nie kwalik neem tov van my aanbeveling nie.
Jou huidige lading van 45.1 grein is op 'n node, maar teen 2803 vps by die tromp, is jy oor maksimum druk.
Al sien jy geen tekens van druk op jou doppe nie, kuier jy rondom 61800 psi.
Die hoogste veilig node met jou kombinasie lê by 42 grein @ 2620 vps op die chronograaf en 49780 psi.
Ek weet dat dit nie is wat jy noodwendig wil hoor nie, maar as jy meer spoed soek, laai 'n 155 grein koeël of koop 'n 30-06.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: 308 vaget eld-m 168 hulp asb
Met daai twist en ligter punte behoort jy n lekker kombinasie te kry. Met die druk waarop jy tans is gaan jou loop nie lank hou nie.
Vertel ons bietjie wat jy beplan met die geweer. Gaan jy meeste papier skiet op langer afstande?
Sent from my iPhone using Tapatalk

Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
-
Ajb
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Fri Jun 14, 2019 3:18 pm
Re: 308 vaget eld-m 168 hulp asb
Middagse, baie dankie vir julle hulp.
janee dis nie wat ek wou hoor. Ek beplan on bietjie papier en Staal te skiet en dan te jag so 2 keer n jaar of so. Verder n kolgans of 20 en n bobejaan as jy dalk verbyloop.
Maar hoe werk dit dat ek nognie naby varget se max is maar al reeds oor veilige druk?
janee dis nie wat ek wou hoor. Ek beplan on bietjie papier en Staal te skiet en dan te jag so 2 keer n jaar of so. Verder n kolgans of 20 en n bobejaan as jy dalk verbyloop.
Maar hoe werk dit dat ek nognie naby varget se max is maar al reeds oor veilige druk?
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 308 vaget eld-m 168 hulp asb
Nee magtag man; dan het jy mos glad nie jou huiswerk gedoen nie.
Grappies op 'n stokkie. Elke geweer en herlaai komponent kombinasie is uniek. Vroeër jare het ons na die maksimum lading gekyk as 'n mikpunt, maar met die koms van bekostigbare chronograwe en nou veral QL kyk ons eerder na die maksimum spoed wat veilig voorspel word. Dit is ons enigste aanduiding van druk.
Al die nuwe hoë BC koeëls is in my opinie meer van 'n bemarkings foefie as 'n werklike pluspunt vir die jagter. Ongelukkig kom hul net tot hul reg uit ultra lang lope van 30 duim en langer met die geskikte dryfmiddel.
'n .308 met 'n 24 tot 27 duim loop se node met 'n 160 tot 168 grein koeël is meestal in die omgewing van 2620 tot 2650 voet per sekonde. Moly of HBN kan moontlik jou druk effens verlaag, maar jy gaan meer kruit moet gooi en ek twyfel of jy genoeg dryfmiddel in die dop gaan kry om by 2800 vps uit te kom.
Ek weet van 'n man hier op Jaracal wat 'n .308 se loop in 'n rekord tyd voos geskiet het teen daai spoed.
Grappies op 'n stokkie. Elke geweer en herlaai komponent kombinasie is uniek. Vroeër jare het ons na die maksimum lading gekyk as 'n mikpunt, maar met die koms van bekostigbare chronograwe en nou veral QL kyk ons eerder na die maksimum spoed wat veilig voorspel word. Dit is ons enigste aanduiding van druk.
Al die nuwe hoë BC koeëls is in my opinie meer van 'n bemarkings foefie as 'n werklike pluspunt vir die jagter. Ongelukkig kom hul net tot hul reg uit ultra lang lope van 30 duim en langer met die geskikte dryfmiddel.
'n .308 met 'n 24 tot 27 duim loop se node met 'n 160 tot 168 grein koeël is meestal in die omgewing van 2620 tot 2650 voet per sekonde. Moly of HBN kan moontlik jou druk effens verlaag, maar jy gaan meer kruit moet gooi en ek twyfel of jy genoeg dryfmiddel in die dop gaan kry om by 2800 vps uit te kom.
Ek weet van 'n man hier op Jaracal wat 'n .308 se loop in 'n rekord tyd voos geskiet het teen daai spoed.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Ajb
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Fri Jun 14, 2019 3:18 pm
Re: 308 vaget eld-m 168 hulp asb
Janee ek en lees is nie masters nie
Ok ek sien, net nog 2 ding rakende die lading... wat as my chronograph verkeerd is. En 2, die doppe is deur Redding se F/S bushing die met .336 bushing.
Kan dit dalk n verskil maak?
En dan volgende vraag, as daai nie kan werk nie, wat stel julle voor watse gewig moet n man laai?
Weereens dankie

Of moet ek liewer kyk na n ander gewig punt?
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 308 vaget eld-m 168 hulp asb
Smaak my jy lees glad nie.
Wat presies wil jy doen met die roer? Laat ek eerder vra wat jou verwagting is?
Kyk na 'n 155 grein koeël vir lekker plat skiet op papier en staal plate.
Vir jag op wild sal enige van die 160 tot 168 grein koeëls lekker werk as jy afstand kan meet en stel of opmik.
Oom PWV hier op die forum skiet 160 en 165 grein koeëls uit sy 308 Howa teen 2630 vps. Vir hom is dit goed genoeg om 'n 100mm deursnee gong op 300m, hou vir hou raak te skiet.
Vir 'n man van oor die 75 is dit nie te vrot nie.
Wat presies wil jy doen met die roer? Laat ek eerder vra wat jou verwagting is?
Kyk na 'n 155 grein koeël vir lekker plat skiet op papier en staal plate.
Vir jag op wild sal enige van die 160 tot 168 grein koeëls lekker werk as jy afstand kan meet en stel of opmik.
Oom PWV hier op die forum skiet 160 en 165 grein koeëls uit sy 308 Howa teen 2630 vps. Vir hom is dit goed genoeg om 'n 100mm deursnee gong op 300m, hou vir hou raak te skiet.
Vir 'n man van oor die 75 is dit nie te vrot nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: 308 vaget eld-m 168 hulp asb
As ek daai keuse moes maak sou ek daai Eldm’s klaar skiet op die node wat Dawie vir jou voorstel. Akkuraatheid is vir my belangriker as spoed en ek weet lope te vervang is nou n moeilike proses. Daarna sou ek besluit of ek vinniger en ligter wil skiet.Ajb wrote:Of moet ek liewer kyk na n ander gewig punt?
Hier is manne wat nie bang is vir lope vervang nie en geniet dit om maksimum spoed te skiet. Miskien is jy een van hulle?
155gn gaan ‘n goeie middel weg gee as jy wil bly by die eldm’s.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
-
Ajb
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Fri Jun 14, 2019 3:18 pm
Re: 308 vaget eld-m 168 hulp asb
Ja, ek het na vroeer se uittrapsessie daar gaan lees onder quickload afdeling. Ek het nog bitter baie om te leer sien ek.
Wat ek poog om reg te kry is 0.5moa te skiet met die geweer. Of dit doenbaar is weet ek nie. Ek het dit al 1 keer reggekry met 165 Ballistic tip met s335.
Ek dink ek sal daai 42gr raad vat en n paar laai en skiet en kyk.
Dan op die 155... ek het nog hier n paar Berger hybrid targets. Wat ek nie kon kry om te werk... enige voorstelle oor waar ek kan begin?
En oor die loop, ek sal verkies dat hy langer hou as korter. :-)
En ek sal by daai oom moet gaan kuier dat hy my kan klasgee

Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: 308 vaget eld-m 168 hulp asb
Ek wil sommer hoor wat het intussen gebeur? Het jy op n punt en kruit besluit en is jy tevrede? Watse groeperings lewer die geweer op?Ajb wrote:Ja, ek het na vroeer se uittrapsessie daar gaan lees onder quickload afdeling. Ek het nog bitter baie om te leer sien ek.
Wat ek poog om reg te kry is 0.5moa te skiet met die geweer. Of dit doenbaar is weet ek nie. Ek het dit al 1 keer reggekry met 165 Ballistic tip met s335.
Ek dink ek sal daai 42gr raad vat en n paar laai en skiet en kyk.
Dan op die 155... ek het nog hier n paar Berger hybrid targets. Wat ek nie kon kry om te werk... enige voorstelle oor waar ek kan begin?
En oor die loop, ek sal verkies dat hy langer hou as korter. :-)
En ek sal by daai oom moet gaan kuier dat hy my kan klasgee
Groete
Sent from my SM-N770F using Tapatalk