Biltong jag in Zimbabwe

Post Reply
Krobb
Full Member
Full Member
Posts: 178
Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm

Biltong jag in Zimbabwe

Post by Krobb »

More manne
Kan mens n biltong jag doen in Zimbabwe soos in Namibië en Botswana.
As dit moontlik is, hoe gaan mens te werk. Hoe lyk pryse.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Biltong jag in Zimbabwe

Post by Frederik »

Krobb,

Sien niemand antwoord jou nie weet die manne het in die 70-80's trokke gevat en lekker gejag en biltong terug gebring maar hulle wild is nie privaat eiendom nie. So ek weet nie wie nog grond besit en wild op het nie behalwe vir die groot consevancies wat jy alles in $ dollar gaan betaal.

Beghalwe vir dit om deur Messina grenspos te gaan met vleis gaan jy seker iets soos rewolusie begin.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Biltong jag in Zimbabwe

Post by Capt. Yoda »

Frederik wrote: Thu Mar 25, 2021 11:13 am Krobb,

Sien niemand antwoord jou nie weet die manne het in die 70-80's trokke gevat en lekker gejag en biltong terug gebring maar hulle wild is nie privaat eiendom nie. So ek weet nie wie nog grond besit en wild op het nie behalwe vir die groot consevancies wat jy alles in $ dollar gaan betaal.

Beghalwe vir dit om deur Messina grenspos te gaan met vleis gaan jy seker iets soos rewolusie begin.
++>: ++>:
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Desperatezulu
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Fri Oct 03, 2014 3:21 pm

Re: Biltong jag in Zimbabwe

Post by Desperatezulu »

Doen jou huiswerk op die Foot & mouth regulasies ook...
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Biltong jag in Zimbabwe

Post by Frederik »

Desperatezulu wrote: Thu Mar 25, 2021 12:41 pm Doen jou huiswerk op die Foot & mouth regulasies ook...
Dit is hoekom die manne alles biltong gemaak het in die ou dae maar persoonlik dink ek nie deesdae dat dit enigsins moontlik gaan wees nie.
Of jy nou die regte papier/permit het of nie as jy by daardie grens staan gaan die :police: maar kaanse vat met jou aan die Zim kant.
Jy gaan ook baie ver in moet ry om biltong bokke te kry in nommers.

BOTS en NAM is maar die beste om dit nog te doen.
User avatar
Willeboer
Full Member
Full Member
Posts: 204
Joined: Sat May 16, 2015 10:11 am

Re: Biltong jag in Zimbabwe

Post by Willeboer »

Ek is baie gereeld in Zimbabwe en moet se hier is nog heelwat jagplase met meer as genoeg wild op. Die area wat ek van praat is so 180 km noord van Musina in die Gwanda distrik. Hier is boere wat rande aanvaar omdat dit giedkoper vir hulle is om vooraad in SA te koop as in Zim. Die grenspos kan moontlik n probleem wees om die vleis oor te bring en sal probeer uitvind vir jou.

Groete
Nico


Sent from my iPhone using Tapatalk
Sako 300H&H
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
User avatar
Willeboer
Full Member
Full Member
Posts: 204
Joined: Sat May 16, 2015 10:11 am

Re: Biltong jag in Zimbabwe

Post by Willeboer »

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
Sako 300H&H
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
User avatar
Willeboer
Full Member
Full Member
Posts: 204
Joined: Sat May 16, 2015 10:11 am

Re: Biltong jag in Zimbabwe

Post by Willeboer »

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
Sako 300H&H
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
User avatar
Willeboer
Full Member
Full Member
Posts: 204
Joined: Sat May 16, 2015 10:11 am

Re: Biltong jag in Zimbabwe

Post by Willeboer »

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
Sako 300H&H
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
Krobb
Full Member
Full Member
Posts: 178
Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm

Re: Biltong jag in Zimbabwe

Post by Krobb »

Dankie vir die terugvoer almal.
Ek was net nuuskierig om te weet of daar dalk manne is wat daar jag. Ek het gegoogle maar ek kry net inligting oor trofeejag. Lyk my volgens google is die bedryf nog gesond. Daar is nogal baie advertensies vir dit.
Ek moet sê ek is nie baie lus vir Beitbrug se grenspos nie.
Post Reply