Goeie dag aan almal
Eks op soek na die bogenoemde te koop.
Ek weet ek soek hoender tande, maar ja as iemand weet van een wat te koop is ek stel belang.
Groete Phillip
0sewe4 494 5een98
6mm BR/ BRA of DASHER
- Sniper18
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Thu Feb 20, 2014 4:17 pm
6mm BR/ BRA of DASHER
CBC .22LR
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: 6mm BR/ BRA of DASHER
Phillip
Die een sien verbykom by Legally Armed Stellenbosch. Weer glad nie of hy nog beskikbaar is.
https://www.gunafrica.co.za/classifieds ... 49592.html
2 daughters. Plenty guns.
Die een sien verbykom by Legally Armed Stellenbosch. Weer glad nie of hy nog beskikbaar is.
https://www.gunafrica.co.za/classifieds ... 49592.html
2 daughters. Plenty guns.
Francois Vogel
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 918
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: 6mm BR/ BRA of DASHER
Phillip
Is dit vir n jag of kompetisie? Ek weet van n enkelskoot Savage F Class 6BR wat in die mark is.
Groete
Ruan
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
Is dit vir n jag of kompetisie? Ek weet van n enkelskoot Savage F Class 6BR wat in die mark is.
Groete
Ruan
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
- Sniper18
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Thu Feb 20, 2014 4:17 pm
Re: 6mm BR/ BRA of DASHER
Ek wil met die geweer jakkalse skiet.
So verkieslik met 'n magesyn.
So verkieslik met 'n magesyn.
CBC .22LR
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
- Schalk van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 341
- Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm
Re: 6mm BR/ BRA of DASHER
Koop n tikka 243 en sny hom n dasher
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
