MARCH Scopes Promosie

Post Reply
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

MARCH Scopes Promosie

Post by Geno »

More.

Ons het 'n lekker deal op MARCH scopes vanaf vandag die 12de Maart tot die 18de Maart waar daar 'n 10% korting gebied word op die teleskope.

Indien die scope in voorraad is by ons Australiese vennoot, kom hy binne 10-14dae in. Hulle het rondom 90 teleskope in voorraad, so kans is goed dat een wat jy in belangstel in voorraad sal wees. As hy gebou moet word in Japan, sal hy oor 12 weke gereed wees.
Pryse is as volg:
Gaan op die http://marchscopes.com.au/ website, en kyk na die teleskope. Daar is 'n prys afdeling by elke model. Vat daardie prys en maal hom met 11.97 om die prys in Rand te kry.

Bv. die D60HV56TM March Tactical 10-60x56mm SFP Non-Illuminated is gelys as $4300 op die website. Sy normale prys by ons sal R57,200.00 wees, maar op die aanbieding sal hy jou slegs R51,480.00 kos. Dit los 'n lekker ruimte vir ringe, bubble level ens.
Dis nou 'n lekker geleendheid om van hierdie top klas teleskope te bekom!

Groete
Geno
0825354100
geno@ggvarminting.co.za

Image
Goed, beter, 6millimeter!
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1217
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: MARCH Scopes Promosie

Post by Pinkes »

Goeie pryse Geno!


Last bumped by Geno on Tue Mar 16, 2021 6:48 am.
Post Reply