Manne
Enige iemand wat my kan help met data vir die 458 Lott, PMP 475gr solids, en S 335 kruit,
Enige hulp sal waardeer word......
Mooi loop
Francois
Herlaai data 458 Lott gesoek......
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Herlaai data 458 Lott gesoek......
Francois,
Baas Wout is net die man om jou te help. Hy verstaan daai Lott!
Groete,
Eugene
Baas Wout is net die man om jou te help. Hy verstaan daai Lott!
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Herlaai data 458 Lott gesoek......
Geno
Thanks man, sal hom sommer nu PM......
Mooi loop
Francois
Thanks man, sal hom sommer nu PM......
Mooi loop
Francois
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7552
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Herlaai data 458 Lott gesoek......
Hallo Francois
Jy kan die volgende probeer.
TPL 91,44mm
S335
CCI250
Min 68gr
Maks 71gr(spoed is 2150ft/sek uit 24 duim loop)
As jy wil kan ek die node ook vir jou uitwerk. Skree maar.
Groetnis
Wout
Jy kan die volgende probeer.
TPL 91,44mm
S335
CCI250
Min 68gr
Maks 71gr(spoed is 2150ft/sek uit 24 duim loop)
As jy wil kan ek die node ook vir jou uitwerk. Skree maar.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Herlaai data 458 Lott gesoek......
Wouter
Thanks man, nee daai sal doen, het n omie hier naby my wat soek, ek het hom so gese, maar hy wil nie glo nie, sien niks in die Somchem boek nie, se hy. Sal hom nu maar weer probeer oorreed.