More manne,
Ek was nuuskierig oor boogskiet, koop toe vir my n Matthews Switchback XT en nou het die gogga behoorlik gebyt!
My nuwe boog
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
My nuwe boog
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: My nuwe boog
Daardie Switchback XT's is great boë! Jy gaan hom baie geniet!
Goed, beter, 6millimeter!
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: My nuwe boog
Welkom in Die A Span! 
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: My nuwe boog
Dankie manne

