Pieter se dinge

Enige iets tov messe.
Post Reply
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8006
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Pieter se dinge

Post by Arnold »

Ek dink ons is bevoorreg om so baie mesmakers te hê.
Pieter Bezuidenhout het die ene vir my aanmekaargesit.

Image

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Pieter se dinge

Post by JohanvB »

Baie netjies!
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2955
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Pieter se dinge

Post by Lategan1 »

Ek hou hiervan. Mooi!

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: Pieter se dinge

Post by Trompie »

Lyk smart!

Sent from my LM-G810 using Tapatalk

If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Pieter se dinge

Post by Johan Nel »

Ek hou van wat ek sien. Netjies.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

Re: Pieter se dinge

Post by HeinM »

Baie sag op die oog ;)

Watter staal het hy gebruik, Arnold?

Mooi naweek daar!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8006
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Pieter se dinge

Post by Arnold »

HeinM wrote: Fri Feb 19, 2021 5:50 pm Baie sag op die oog ;)

Watter staal het hy gebruik, Arnold?

Mooi naweek daar!
Hi HeinM, hierdie was D2 soos per my versoek.

Hy gebruik ook N690 (en seker ander staal ook) maar my vlekvrye keuse was M390 en min mense werk hiermee agv die koste.
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

Re: Pieter se dinge

Post by HeinM »

Arnold wrote: Sun Feb 21, 2021 8:03 pm
HeinM wrote: Fri Feb 19, 2021 5:50 pm Baie sag op die oog ;)

Watter staal het hy gebruik, Arnold?

Mooi naweek daar!
Hi HeinM, hierdie was D2 soos per my versoek.

Hy gebruik ook N690 (en seker ander staal ook) maar my vlekvrye keuse was M390 en min mense werk hiermee agv die koste.
Dankie! Weereens pragtig!
Post Reply