Môre Manne
Ek wil vir my ou Brno mod2 n lekker klein taktiese scope opsit,maar ek sukkel om die perfekte scope te kry. Miskien kan van jul my
in die regte rigting sit..
1ste keuse
Voorste bel moet kleiner as 40mm wees(verkieslik 36mm)
FFP scope
4-16 tipe vergroting (x14 minimum)
tactical turrets MOA
MOA reticle
..en nou die kicker... 1inch tube.
2de keuse
Presies soos hierbo,behalwe dan 30mm tube
3de keuse
Soos 1ste keuse,maar SFP.
En natuurlik is budget onder 10k.
Groete
P
.22LR Scope
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: .22LR Scope
Ek dink dadelik Vortex strike eagle 3-18x44 (30mm buis) maar objektief is buite jou mates en met die rand dollar invoere ens kan hy begroting breek teen $599.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: .22LR Scope
2dehandse Lynx met paralaks verstelbaar voor op objektief werk mooi. As jy my WA op 08vier 592 7vier7vier stuur ek jou n foto.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: .22LR Scope
Pinkes, waarom spesifiek n 25mm tube as ek mag vra? Ek het nounet vir my Brno Mod2 n 3-9-40 Leupold VX-R gekoop en moet nou 30mm ringe kry
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: .22LR Scope
Geno virtel bietjie vir ons meer van daai scope?
-
Vissie
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Jan 19, 2013 9:02 pm
Re: .22LR Scope
Ek sou ook kyk na een van die Tac Vector opsies wat Matoska Tactical verkoop. ‘n Maat gebruik een soortgelyk aan die Vortex Diamondback. Bonus, die teleskoop kom saam ‘n stel ringe en ‘n waterpas. As ek reg onthou het hy omtrent R6000 gekos.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: .22LR Scope
Piekes
Jy weet mos hoe werk scopes. Buy once cry once.
Wat is die kanse dat jy nié gaan wil bene rek.
2 daughters. Plenty guns.
Jy weet mos hoe werk scopes. Buy once cry once.
Wat is die kanse dat jy nié gaan wil bene rek.
2 daughters. Plenty guns.
Francois Vogel
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: .22LR Scope
Ek het laasweek 2 gekoop. Een om op 'n .22 te toets en 'n ander vir 'n .223
Sover is ek baie beindruk. Turrets is great, glas is netjies, fokus vanaf 15m, en die hele pakket is lekker kompak. Sy FOV vind ek net effens klein.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: .22LR Scope
Wil nie nou al groot gaan nie. Sal wel as ek n ordentlike .22 aanskaf bietjie huil...Francoisv wrote: Wed Feb 17, 2021 8:03 am Piekes
Jy weet mos hoe werk scopes. Buy once cry once.
Wat is die kanse dat jy nié gaan wil bene rek.
2 daughters. Plenty guns.

