Elk weet hierdie is n ou draad, maar ek het gedink dit sal goed wees vir ander om ervaring met die 19x te hoor.
Ek dra n 19x aan my elke dag vir die afgelope 2 jaar in a appendix holster. Ek is redelik maer en dra meestal t-hemde en slim fit denims.
Ek het oorspronklik n Daniels holster gebruik en gesukkel om die greep wegtesteek. Ek het besluit om n Tier 1 concealed holster te koop aangesien dit volgens ander baie goed werk.
Die holster saam met n goeie belt het die wêreld se verskil gemaak, ek kan nou in ligte somersklere dit baie maklik wegsteek. Die langer loop van n G17 is vir my ongemaklik in die appendix posisie.
Ek het ook n G43 wat ek in n Tier 1 concealed holster dra wanneer ek fietsry of ander meer aktiewe aktiwiteite doen.
N goeie holster is uiters belangrik, spandeer meer geld op iets wat werk. Die holster is net so belangrik soos n betroubare wapen en gereëlde oefening vir elke dag dra.
Glock 19X
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Glock 19X
Nou wys vir ons fotos van daardie wonderlike holster wat daai lang greep nie sal laat print. Los hemde dra help maar as jy hemp moet insteek gaan dit beslis print
-
Cyclone101
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Thu Jan 07, 2021 4:14 pm
Re: Glock 19X
Ek sal n foto moet kry waar ek dit dra, ek steek nie t-hemde in nie, maar ek kan met n knoop hemp.
Die Ulti-clips op die G43 werk ook baie goed. Dit is ook n nuwer weergawe van dieselfde holster.
Die Ulti-clips op die G43 werk ook baie goed. Dit is ook n nuwer weergawe van dieselfde holster.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 485
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Glock 19X
a daai Tier1 holster lees en sien ek op reviews is baie lekker! Het gesien so 1/2 ouens probeer hul holsters namaak hier in SA maar dit lyk net nie dieselfde kwaliteit nie.Cyclone101 wrote: Tue Feb 16, 2021 11:13 pm Ek sal n foto moet kry waar ek dit dra, ek steek nie t-hemde in nie, maar ek kan met n knoop hemp.
Die Ulti-clips op die G43 werk ook baie goed. Dit is ook n nuwer weergawe van dieselfde holster.
IMG_20210216_231046.jpg
Vinnige vraag hoe het jy dit ingevoer?
-
Cyclone101
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Thu Jan 07, 2021 4:14 pm
Re: Glock 19X
Die eerste een het Tier1 vir my gestuur met DHL, ek moes hulle spesiaal vra om dit so te doen. Dit was nogal duur. As n mens n paar holsters koop en die verskeping kostes kan deel sal dit beter wees.
Met die tweede een was n vriend in Amerika en ek het dit na sy hotel gestuur.
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Glock 19X
Ek antwoord nie jou vraag nie, maar gaan nog meer verwarring veroorsaak. Ek skiet al 22 jaar met 'n gewone G19. Vat toe nou die dag 'n pel se G17 op die baan en skiet 100 keer meer akkuraat met dit... Was bitter verbaas...RBEKK wrote: Thu Sep 13, 2018 4:19 pm Hallo almal,
In 'n vorige plasing het ek gevra oor die CZ se P10C pistool. Intussen het ek my bevoegdheids toets gedoen en die skiet gedeelte was met 'n Glock 19 gedoen wat my net daar laat besluit het om 'n Glock 19 te koop.
Persoonlik weet ek nie waaroor die groot bohaai is met die plastiek sights en die slegte sneller nie, want met die standaard Glock kon ek op die teiken skiet waar ek gemik het.
Ek het ook intussen die Glock 19X in my hande gehad, wat mos maar 'n Glock 19 met die 17 se grip is. Die pistool voel baie lekker in die hande met die langer grip en dan die korter slide/loop.
Ek het na die 19 en 17 se specs gekyk en die 17 grip is basies +- 10mm langer as die 19 se grip.
So my vraag is!
Hoe groot verskil gaan daai 10mm maak vir conceal carry? Want as dit nie so groot invloed gaan hê nie, dan gaan ek beslis die 19X aanskaf, net vir die lekker/langer grip. Jy kry darem yster sights ook wat seker 'n plus is alhoewel ek gesien het die plastiek sight werk heel goed.
Dis in my oë die perfekte kombinasie. En as 10mm groot verskil maak kry ek eenvoudig die 19 gen 5.
Groetnis!
