Jag punte, Barnes, Peregrine, bergers
- Boerboel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Mon Apr 20, 2015 7:51 pm
Jag punte, Barnes, Peregrine, bergers
Dagse almal
EK het advies nodig. Ek wil my 7x57 met iets anders laai, ek wil dit kombinasie gun hou, bos en vlakte, as 'n goeie pel of baie goeie, maar baie goeie familie lid saam kom en wil skiet, kan hulle dit gebruik, Het 375HH vir die bos, skiet alles met dit, 300gr VLR4 teen 2300. my baby.
Ek het 300wm 167gr VLR4 peregrine teen 2970ft/s
Ek laai my 7x57 met barnes 150gr TTSX die laaste 4jaar of so, my spoed wat ek kry, en yes dit is paar keer gecheck, 2830ft/s is veilig.
Pel van my skiet 30-06 168gr TTSX omtrent 2850ft/s
Nou ek kry meer skade met die TTSX in my 7X57 en my pel se 30-06 met die barnes as wat ek met die 167gr VLR4 peregrine in die 300wm kry.
Het met ander mense gechat en hulle het terug gegaan na die gewone TSX want dit gee minder vleis skade as die TTSX. Het een van julle dit al ondervind. So of ek moet gaan na Peregrine 140gr VLR4 toe of 150gr TSX, ander opsie is die Baillistix bullets ook 140gr, enige iemand ondervinding met dit. Ek wil graag my spoed by die 2800 tot 2850 hou.
Dan pel skiet 25-06 115gr VLD hunting teen omtrent 3100, meeste van die tyd kop skote as hulle naby is, maar het al paar blad ook geskiet van 200m tot 600m, nou logika se hy moet baie meer vleis skade he op die blad skote maar hy het minder skade as ek en my pel met ons Barnes TTSX, ek het oorweeg om na die 140gr VLD hunting toe te gaan maar, logika se dit gaan meer skade maak, maar wat ek gesien het op my pel se bokke se anders.
Ander ding, my pel het op sy plaas in Thaba, 'n 15mm gong op gesit sit vir die manne om seker te maak hulle guns skiet reg, so daar al paar manne geskiet op die gong. Ek het al die gong geskiet met my 7x57 en het dit ook geskiet met die 300wm en dan het hy dit met sy 25-06 geskiet maar met 110gr accubond en die VLD hunting.
Alle skote op die gong maak net splat pattern en een of twee het klein krater gemaak maar 1mm diep, die 110gr Accubond 3130ft/s maak letterlik net splatter merk, maar die VLD gaan reg deur die plaat, my pel gedink dis monolithic punt, tot ek hom gewys het dis lood, kan iemand verduidelik hoekom, en dan ook hoekom het hy minder skade op sy bokke as ek met my TTSX.
Dan ek wil graag my spoed by die 2800 tot 2850 hou, waarna moet ek kyk, na die VLD hunting, of moet ek TSX of maar na die peregrine VLR4 toe gaan op die 7x57

IF GUNS WERE OUTLAWED ONLY OUTLAWS WILL HAVE GUNS
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Jag punte, Barnes, Peregrine, bergers
Ek het ook gedink monos maak meer skade aan plate. Lood is egter digter, en maak baie meer skade aan plate (meer energie wat die plaat tref). Die spoed maak nie so baie saak nie. Kyk bietjie na die YouTube videos daaroor. Dis interessant.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Jag punte, Barnes, Peregrine, bergers
Spoed is die grootse oorsaak van vleis skade koele kom daarna tweede.
Paar vrae wat jy jouself moet afvra:
Wil jy vleis spaar maar dalk die bok kwes en verloor?
Verloor jy regtig so baie vleis?
Sny jy self en maak karkas skoon terwyl hulle slag?
Hoekom laai jy nie 175gr vir bos nie 2500fps en die ligter viniger koeel vir vlaktes en skote duskant 200 meter nie?
Jy doen klaar die regte ding met die 375 teen 2300fps vir die bos.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Jag punte, Barnes, Peregrine, bergers
n VLD teen spoed agter die blad is een van die mees vrees aanjaanste kombinasies wat jy sal sien. Hy val soos n kop skoot maar jy moet groot bene op groot bokke eder vermy veral as jy naby is en die koel baie vinnig skiet, hy gaan nog steeds val jy gaan moontlik net op daai naby afstand vleis mors
Die VLD hunting was basies n frats jag koel, Berger het hul VLD se koper verdik omdat die manne koels gekry het wat op pad tyken toe ontplof agv die hitte in loop of n growe keel saam met n vinnige twist maar toe die manne begin kerem het dat die nuwe VLD nie so goeie jag koel is soos die oues nie het hulle besef die dunner mantel werk beter vir jag en het toe 2 VLD koels bemark, VLD hunting en dan die een met die dikker mantel vir tyken. Basies skiet die voorste helfde van die koel uit mekaar uit as hy n duim of 4 in die bok is en die bases trek nog n end, daai voorste deel van die VLD wat so uit mekaar skiet veroorsaak baie skade binne in n bok en hulle exit nie gewoonlik aan die ander kant nie

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Jag punte, Barnes, Peregrine, bergers
Ek skiet 168gr Barnes is my 300 Weatherby.
En bly se ek wil opgaan 180gr toe maar ek bly stick by 168gr want dit werk vir my.
Laas jaar Blesbok long skoot op 580m geskiet en hyt net daar geval. Kon nie koeel herwin nie. Geen vleis skade nie obviously maar long groot gat ingehad.
Maar dan het ek ook Eland bul in die hardloop op 30-40m in die bos geskiet op die skouer en dit heeltemal gebreek. Petals geshed maar koeel recover onder vel aan die anderkant.
Ekt elke bok nog sover gekry en alle vleisskade was aanvaarbaar so ek hou baie van Barnes....
net nie die prys nie...haha
Sent from my LM-G810 using Tapatalk

If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- LN (Louis)
- Full Member

- Posts: 206
- Joined: Fri Aug 27, 2010 5:35 pm
Re: Jag punte, Barnes, Peregrine, bergers
Ek jag al die laaste 7 jaar met 150gr TSX'e in my 7mm teen 2650ft/s. Het in 2017 100x150gr TTSX persent gekry waarvan ek 'n toe boksie omgeruil het vir TSX en seker 15 koeëls weggegooi het. Hulle maak heelwat meer vleisskade as die TSX teen dieselfde spoed.
Het ook al met die kombinasie alles van springbok tot eland gejag op afstande 45 tot 200m.
Het ook al met die kombinasie alles van springbok tot eland gejag op afstande 45 tot 200m.
- Boerboel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Mon Apr 20, 2015 7:51 pm
Re: Jag punte, Barnes, Peregrine, bergers
Frederik wrote: Mon Feb 01, 2021 11:38 am Spoed is die grootse oorsaak van vleis skade koele kom daarna tweede.
Wel ek stem 90% saam, het gesien waar iemand met Swift A-frame dink 165gr teen 2650ft/s waterbok koei skiet, ander met Speer magtips 175gr 2460ft/s, kudu koei skiet, Altwee blad skote, alby dink net rib geslaan. Die magtip omdat hy sagter was het baie meer skade gemaak as die Aframe teen hoer spoed
Paar vrae wat jy jouself moet afvra:
Wil jy vleis spaar maar dalk die bok kwes en verloor?
Natuurlik sal ek eerder die bok verkies, maar my eerste keuse is bok en min vleis skade
Verloor jy regtig so baie vleis?
Het al hele blad op jong kudu bul weg gegooi, maar as ek iets kan laai waar ek vleis kan spaar en nog steeds goed werk, wen wen
Sny jy self en maak karkas skoon terwyl hulle slag?
Staan meeste van die tyd by as daar geslag word, behalwe as die slag kamer en slaap plek op verskillende plekke is. Mens kan dan na die tyd sien as ons die bokke laai, almal is mos nou gemerk met die cable ties, hoe almal se bokke lyk.
Hoekom laai jy nie 175gr vir bos nie 2500fps en die ligter viniger koeel vir vlaktes en skote duskant 200 meter nie?
Ek like nie om verskillende ladings te he nie, een ding he waar ek alles kan skiet bos en vlakte. Ek het my eintlike vlakte gun 300wm, en het my eintlike bos gun 375.
Jy doen klaar die regte ding met die 375 teen 2300fps vir die bos.
IF GUNS WERE OUTLAWED ONLY OUTLAWS WILL HAVE GUNS
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
- Boerboel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Mon Apr 20, 2015 7:51 pm
Re: Jag punte, Barnes, Peregrine, bergers
Die maak vir my baie sin, dis dalk hoekom ons min vleis skade op die vleis sien, DankieCapt. Oblivious wrote: Mon Feb 01, 2021 2:21 pm n VLD teen spoed agter die blad is een van die mees vrees aanjaanste kombinasies wat jy sal sien. Hy val soos n kop skoot maar jy moet groot bene op groot bokke eder vermy veral as jy naby is en die koel baie vinnig skiet, hy gaan nog steeds val jy gaan moontlik net op daai naby afstand vleis mors
Die VLD hunting was basies n frats jag koel, Berger het hul VLD se koper verdik omdat die manne koels gekry het wat op pad tyken toe ontplof agv die hitte in loop of n growe keel saam met n vinnige twist maar toe die manne begin kerem het dat die nuwe VLD nie so goeie jag koel is soos die oues nie het hulle besef die dunner mantel werk beter vir jag en het toe 2 VLD koels bemark, VLD hunting en dan die een met die dikker mantel vir tyken. Basies skiet die voorste helfde van die koel uit mekaar uit as hy n duim of 4 in die bok is en die bases trek nog n end, daai voorste deel van die VLD wat so uit mekaar skiet veroorsaak baie skade binne in n bok en hulle exit nie gewoonlik aan die ander kant nie
IF GUNS WERE OUTLAWED ONLY OUTLAWS WILL HAVE GUNS
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
- Boerboel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Mon Apr 20, 2015 7:51 pm
Re: Jag punte, Barnes, Peregrine, bergers
Baie dankie, dis wat ek wou bevestig het.LN (Louis) wrote: Thu Feb 04, 2021 8:14 am Ek jag al die laaste 7 jaar met 150gr TSX'e in my 7mm teen 2650ft/s. Het in 2017 100x150gr TTSX persent gekry waarvan ek 'n toe boksie omgeruil het vir TSX en seker 15 koeëls weggegooi het. Hulle maak heelwat meer vleisskade as die TSX teen dieselfde spoed.
Het ook al met die kombinasie alles van springbok tot eland gejag op afstande 45 tot 200m.
IF GUNS WERE OUTLAWED ONLY OUTLAWS WILL HAVE GUNS
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Jag punte, Barnes, Peregrine, bergers
Ek gebruik juis die 150 TSX en teen 2860vps uit my 7x64 is ek heel tevrede met hul prestasie.LN (Louis) wrote: Thu Feb 04, 2021 8:14 am Ek jag al die laaste 7 jaar met 150gr TSX'e in my 7mm teen 2650ft/s. Het in 2017 100x150gr TTSX persent gekry waarvan ek 'n toe boksie omgeruil het vir TSX en seker 15 koeëls weggegooi het. Hulle maak heelwat meer vleisskade as die TSX teen dieselfde spoed.
Het ook al met die kombinasie alles van springbok tot eland gejag op afstande 45 tot 200m.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Boerboel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Mon Apr 20, 2015 7:51 pm
Re: Jag punte, Barnes, Peregrine, bergers
Ok so wat ek dan eerder gaan doen is om te kyk of ek die TSX 150gr in die hande kan kry, anders gaan ek maar oorgaan na VLR4 150gr.
EK gebruik die VLR 167gr in my 300wm en die VRG3 300gr in my 375
Omdat ek nie gemaklik is om net kop skote te skiet of net te gaan vir kop skote, dan eerder die bergers ook uitlos.
Thanks all
EK gebruik die VLR 167gr in my 300wm en die VRG3 300gr in my 375
Omdat ek nie gemaklik is om net kop skote te skiet of net te gaan vir kop skote, dan eerder die bergers ook uitlos.
Thanks all
IF GUNS WERE OUTLAWED ONLY OUTLAWS WILL HAVE GUNS
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Jag punte, Barnes, Peregrine, bergers
Daar is verskeie plaaslik vervaardigde monolitiese gedraaide koeëls beskikbaar wat baie goed met Barnes vergelyk.
Kriek, Ballistix, Titan.
Johann Kriek is 'n lid hier as jy met hom wil gesels - AceofSpades.
http://www.sapremiumbullets.co.za/sapremium-kriek.html. Pryse word daar ook getoon. Kyk ook op die ander webtuistes vir pryse. Alle gedraaide koeëls se afmetings is baie uniform en akkuraatheid behoort dus maklik verkry te word.
Kriek, Ballistix, Titan.
Johann Kriek is 'n lid hier as jy met hom wil gesels - AceofSpades.
http://www.sapremiumbullets.co.za/sapremium-kriek.html. Pryse word daar ook getoon. Kyk ook op die ander webtuistes vir pryse. Alle gedraaide koeëls se afmetings is baie uniform en akkuraatheid behoort dus maklik verkry te word.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Jag punte, Barnes, Peregrine, bergers
Jokan Kriek se 155gr 308 koels is dodelik, ek sou nie eers verder soek as dit nie