More manne.
Soek julle raad.Ek wil n shoulder bump die laat maak vir my 280 rcbs improved.Ek het die kamer reamer vir bg kaliber.Sal dit werk as ek net n die laat maak met die reamer.Sal die nek gedeelte net effens groter moet laat sny om nie die dop nek te size nie,of hoe dink julle.
Shoulder bump die
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Shoulder bump die
Hoekom nie net n FL die koop nie?shanenel wrote:More manne.
Soek julle raad.Ek wil n shoulder bump die laat maak vir my 280 rcbs improved.Ek het die kamer reamer vir bg kaliber.Sal dit werk as ek net n die laat maak met die reamer.Sal die nek gedeelte net effens groter moet laat sny om nie die dop nek te size nie,of hoe dink julle.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Shoulder bump die
Jy sal ondersteuning aan die basis van die dop nodig hê. Die matrys sal dus daar gering groter moet wees en dan nie die nek raak nie, maar tog dit rig (guide soos in Ingels). Die masjinis wat die draaiwerk doen sal dus daardie kritiese mates moet neem vir geskiete doppe.
Dit sal verseker dat slegs die skouer verander van posisie en die dop se ander mates getrou aan die geweerkamer bly.
Dit sal verseker dat slegs die skouer verander van posisie en die dop se ander mates getrou aan die geweerkamer bly.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
shanenel
- Sr. Member

- Posts: 376
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am
Re: Shoulder bump die
Ek het n FL die,ek gebruit tans n lee collet om die nekke te size,maar wil soms net die skouers terug druk sonder om die dop te full size.Daarom my vraag mbt tot die chaber reamer.Hy is darem so bietjie groter as die FL die se dimensies en ek sal dan nader aan die dimensies bly van my gevuurde dop.Of mis ek iets
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Shoulder bump die
My verstaan van 'n bump die is dat dit slegs teen die skouer druk en niks aan die ander afmetings van die dop verander nie. Daarom my raad bo. Verskille in doppe met dikker of dunner wande sal dus voor voorsiening gemaak moet word. 'n Gevuurde dop en nie die kamerruimer sal as voorbeeld moet dien.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br