Jag van tag bokke
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Jag van tag bokke
More manne.
Ek wil graag hoor wat is die algemene opinie om bokke te jag wat tags in die ore het? Ons almal weet wat met die wild mark gebeur het en sodoende is daar mooi wild te jag met tags in teen gewone pryse.
In die verlede moes ons net vermy het om iets met 'n tag in te skiet. Maar nou dat dit toegelaat word, hoe voel jy as jagter daaroor?
Ek praat nou van wild wat op groot plase loop en nie in klein kampies uitgeskiet word nie. Hulle word ook nie gevoer nie en dis steeds 'n taamlik uitdagende jag. Die enigste ding wat anders is van 'n gewone jag is dat daar 'n stukkie plastiek in die oor is wat 5+ jaar gelede as kalf ingesit is deur 'n veearts.
Ek het natuurlik my eie opinie ook maar ek hoor graag.
Groete
Sent from my Nokia C2 using Tapatalk

-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Jag van tag bokke
Ek jag / skiet uitsluitlik vir die pot. Die plastiek pla nie.
As iemand anders my vra om vir hulle te skiet is dit ook nie n probleem nie.
As iemand anders my vra om vir hulle te skiet is dit ook nie n probleem nie.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jag van tag bokke
Indien dit ou teeldiere is wat hulle genetika versprei het in 'n ekstensiewe stelsel en die boer wil hul uithaal om plek te maak vir nuwe genetika, het ek geen probleem daarmee nie.
Ek het die laaste jaar of so 3 springbokramme en 'n bwb bul met tags in geskiet op so 'n basis.

Ek het die laaste jaar of so 3 springbokramme en 'n bwb bul met tags in geskiet op so 'n basis.

Goed, beter, 6millimeter!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Jag van tag bokke
Geen probleem solank area groot genoeg is om die dier te jag en hulle nie mak is nie.
Dink dit gaan bietjie meer probleem wees met internasionale jagters, ek sou byvoorbeeld vir my klient noem as hy die kamstige mak bok kan vang en die tag uit sy oor uit kan haal kan hy hom maar verniet kry.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Jag van tag bokke
Steek hom tag of nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Jag van tag bokke
Meat is meat and a man must eat..........
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Jag van tag bokke
Vir sommige jagters is die "tag", die teiken

-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Jag van tag bokke
Navorsing het getoon dat die vleis van tag-bokke baie ongesond is a.g.v. plastiekvergiftiging deur die ore!
Sny dadelik die tags af wanneer so 'n bok geskiet word!!!
Sny dadelik die tags af wanneer so 'n bok geskiet word!!!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Jag van tag bokke
Babaleeu
Wat sal jy se is die rede hoekom daai blouwildebees van jou getag was?
Wat sal jy se is die rede hoekom daai blouwildebees van jou getag was?
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Jag van tag bokke
Ek stem. Geen probleem daarmee nie. Ek het nog nie geleentheid gekry om so book te jag nie.
Was al saam waar die boer net eers die tag verwyder het voor die foto geneem is, maar as vleisagter is ek nie gepla daaroor nie.
Was al saam waar die boer net eers die tag verwyder het voor die foto geneem is, maar as vleisagter is ek nie gepla daaroor nie.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jag van tag bokke
As ek reg onthou is hy as jong dier saam n klompie tuliblok diere afgelaai n paar jaar terug om die bestaande bokke se lyfgroottes te verbeter. Hy was nie so swaar nie, maar het wel lekker groot lyf kallers gemaak.Wouter Roets wrote:Babaleeu
Wat sal jy se is die rede hoekom daai blouwildebees van jou getag was?
Die ander bul wat saam hom was het Dewitt hier van die forum geskiet en hy het 'n enorme lyf gehad. Ek sal hom bietjie vra wat hy geweeg het.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Jag van tag bokke
Wouter as jy nou 'n lekker debat wil begin moet jy eintlij vor Geno vra watter grein punt maak so klein gaatjie op die voorkop
Highjack af, sorry Eduard
Highjack af, sorry Eduard
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Jag van tag bokke
Dankie vir almal se terugvoer. Lyk my die antwoord is eenvoudig. Vir my persoonlik lyk tag bokke vrek lelik, maar ek sal hulle steeds jag.
Sent from my Nokia C2 using Tapatalk
Sent from my Nokia C2 using Tapatalk
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Jag van tag bokke
Dit kan natuurlik ook n gawe grap afgee as iemand so n bok laat opstop met tag en al.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Jag van tag bokke
Laat my terugdink aan 'n jagtog naby Ficksburg. Blesbokke, SWB en volstruis was die teikens. Die manne het met die bakkies gery om te skiet. Een van ons (JAM was sy bynaam en ook sy voorletters) het 'n pasmaak 30-378 gehad en het 178gr GS Custom koeëls gebruik. Vooraf is gewaarsku dat slegs 'n kort tyd gelede daar 2 tagramme ingebring is.
JAM ry saam met die dame wat die jag beheer. Nie lank of ons kry die berig dat een van die tag bokke gekwes is. JAM dring egter daarop aan om self die bok te skiet. Die uiteinde is toe dat hy albei tags plattrek. Sy ramme het R800 stuk gekos terwyl ons teen R10 per kilo geskiet het. My SWB koei het 80 kg uitgeslag en ek was baie tevrede.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Jag van tag bokke
Geno ek wou se daai bul is nie getag oor sy horing lengte nie.Geno wrote: Mon Jan 18, 2021 2:20 pmAs ek reg onthou is hy as jong dier saam n klompie tuliblok diere afgelaai n paar jaar terug om die bestaande bokke se lyfgroottes te verbeter. Hy was nie so swaar nie, maar het wel lekker groot lyf kallers gemaak.Wouter Roets wrote:Babaleeu
Wat sal jy se is die rede hoekom daai blouwildebees van jou getag was?
Die ander bul wat saam hom was het Dewitt hier van die forum geskiet en hy het 'n enorme lyf gehad. Ek sal hom bietjie vra wat hy geweeg het.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Groetnis
Wout
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jag van tag bokke
Nie almal is so gelukkig soos ek en jy nie Wout. Sommiges van ons gaan ongetag deur die lewe 
Goed, beter, 6millimeter!
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Jag van tag bokke
Hahahahahaha
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Jag van tag bokke
So, wanneer kwalifiseer 'n een-horing as 'n rekord?Geno wrote: Tue Jan 19, 2021 11:18 am Nie almal is so gelukkig soos ek en jy nie Wout. Sommiges van ons gaan ongetag deur die lewe![]()
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Jag van tag bokke
SCI of Rowland?Gawie(13mm) wrote: Tue Jan 19, 2021 2:08 pmSo, wanneer kwalifiseer 'n een-horing as 'n rekord?Geno wrote: Tue Jan 19, 2021 11:18 am Nie almal is so gelukkig soos ek en jy nie Wout. Sommiges van ons gaan ongetag deur die lewe![]()
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Jag van tag bokke
Vir die eenhoring diere is daar Rowland Award !!!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br