Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek is op soek na ROOI SAND jag plek in die Van Zyls/Askham area vir 4 nagte se oorslaap en 3 dae se jag. n Woensdag tot n Sondag sal perfek wees in Julie maand.
Sover is dit 4 mense maar dit kan maklik 8 raak. Chalets sonder krag en n donkie sal maar die nommer wees aangesien ons klaar van die bakkie af gaan skiet.
Laat weet as iemand weet van iets in daai lyn asb.
stuur my jou sel nr dan gee ek jou kontak. Nogi self by die plek gejag nie maar op die buurplaas en toe hom ontmoet. Die sal aan jou omgewingsvereistes voldoen maar die res weet ek nie. Buurplaas waar ek gejag het is maar huisvriende wat net paar bokke het vir vriende.
Groete 083 drie 00 ses 793
jankraay wrote: Tue Jan 12, 2021 6:09 pm
Naand manne
Ek is op soek na ROOI SAND jag plek in die Van Zyls/Askham area vir 4 nagte se oorslaap en 3 dae se jag. n Woensdag tot n Sondag sal perfek wees in Julie maand.
Sover is dit 4 mense maar dit kan maklik 8 raak. Chalets sonder krag en n donkie sal maar die nommer wees aangesien ons klaar van die bakkie af gaan skiet.
Laat weet as iemand weet van iets in daai lyn asb.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
o, ek sien
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.