Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Vosman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am

Nuwe lid

Post by Vosman »

Dagse Manne en Duifies indien enige dames deelneem.
Ek is voorgestel aan die forum deur 'n vriend, en ek dink dis bakgat.
Ek is 'n entoesiastiese jagter en sien uit om verskeie opinies te kry by die gesoute skuts.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe lid

Post by Geno »

Welkom Vosman,
Geniet dit hier, en kuier lekker saam!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Nuwe lid

Post by BLOK »

Welkom Vosman, ek hoop vir jou part net nie jy is een van daai vosse wat skaapvang nie 8), want dan gaan jy hier moet koes vir die koele ;D ;D

Van waar is jy.

Geniet hom

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Nuwe lid

Post by Lourens »

Lekker Vosman, jy gaan dit baie geniet hier! Baie welkom!

Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Nuwe lid

Post by Dawid »

Vosman

Janee hierdie is n heel bakgat forum maar een probleem....hiers geen entoesiastiese jagters nie, ons almal jag terwille van oorlewing want skaap en bees het te duur geword.  ;D ;D ;D

Baie welkom hier jy sal dit geniet
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
herley

Re: Nuwe lid

Post by herley »

Welkom Vosman, hoop jy geniet dit hier
User avatar
Vosman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am

Re: Nuwe lid

Post by Vosman »

Kerels, ek bly in Gauteng, ek is gewoond aan die gekoes vir die koele!
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Nuwe lid

Post by PITSMIT »

welkom vosman

geniet dit hier en maak mooi
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nuwe lid

Post by theedge »

Hi en baie welkom
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Nuwe lid

Post by DawieKotze »

Welkom en geniet dit!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Nuwe lid

Post by Francois Marais »

Vosman

WELKOM, hoop jy like.......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Nuwe lid

Post by JPS »

Baie Welkom Vosman.

Groete
Post Reply