Element Titan/Helix

Post Reply
Neels Louw
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Wed May 21, 2014 7:29 pm

Element Titan/Helix

Post by Neels Louw »

Hallo manne

Wil net weet of iemand al enige van die teleskope gekoop het? Mens is mos maar gebonde aan om te kyk wat die manne op You Tube se en sover is die terugvoering baie goed. Kon self nog nie die kans kry om deur een te kyk nie weens die lockdown. In sy prysklas en 34mm buis klas ding hy mee met die Vortex Strike Eagle en Lynx LX3. Ek is nie n kenner nie maar enige terugvoer oor die 3 is ook welkom.

Dan die Helix hoor ek ook goeie dinge van, dinge soos, dat hy bietjie bo sy gewig boks. Hier is sy hoof oposisie seker die Vortex Diamondback Tactical.
Enige iemand dalk al die Helix deur sy passies gevat?
User avatar
Toffie@2
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 59
Joined: Sun Mar 26, 2017 3:14 pm

Re: Element Titan/Helix

Post by Toffie@2 »

Dagse Neels
Ek praat onder korreksie maar ek dink die Helix is SFP terwyl die Diamondback Tactical FFP is. Het al n Helix gesien en ek moet se ek dink sy turrets en glas op maks vergroting is effe beter as die Diamondback. Ek kyk ook nogal na die Titan, weet jy dalk waarvoor hy tans verkoop?
Vriendelike groete
Toffie
.300 WM Tikka T3 Super Varmint
.308 Win Remington Mod 700
7.62x51 Israeli Mauser
.270 Win Musgrave M98
.243 Win AI Remington Mod 700
.22 Hornet Anschutz
.22LR Anschutz
.22LR Brno Mod2E
12Br Aya No1
12Br Protecta
9mmP CZ P07
Neels Louw
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Wed May 21, 2014 7:29 pm

Re: Element Titan/Helix

Post by Neels Louw »

Hi Toffie

Die Titan het ek n prys van so R18000 voor gekry so 2 weke gelede. Ek wil eintlik n SFP teleskoop he maar FFP sal ook doen.
.308 Howa 1500
.243 Howa 1500
.243 Remington VTR
Glock 17 Gen 3
User avatar
X-BOLT
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Thu Mar 28, 2019 9:46 pm

Re: Element Titan/Helix

Post by X-BOLT »

https://youtu.be/svmRxT_6_Ak

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

User avatar
X-BOLT
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Thu Mar 28, 2019 9:46 pm

Re: Element Titan/Helix

Post by X-BOLT »

https://youtu.be/tzuGUfU66Y4

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

User avatar
charlk
Newbie
Newbie
Posts: 30
Joined: Mon Jul 16, 2018 1:50 pm

Re: Element Titan/Helix

Post by charlk »

Naand, n mooi jaar vir almal.
Wie het al die Helix gebruik.
Dink daaraan om vir my so een tekry.
Dankie
Charl

Sent from my MAR-LX1M using Tapatalk

User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Element Titan/Helix

Post by Gian_dP »

Ek het so twee maande terug 'n Helix gekoop om op .223 te sit. Baie beindruk met die teleskoop.

Stel en "track" goed, paralaks verstel van 10m af, glas mooi helder(beter as enige ander sub R10000 scopes wat ek al deur geloer het).

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Post Reply