Goeie dag mense.
Ek hoop julle almal n wonderlike 2021 toe. En hoop dat die jagte en vis vangs sal oop loop vir 2021.
Dit word nou alweer daai tyd van die jaar wat ons almal ons beplaning moet doen vir 2021.
Hier is my mail adres as enige iemand belangstel om biekie iets te skiet.
Julle moet n lekker 2021 he.
Hier is die mail watervalsafaris@webmail.co.za
Julle is ook baie welkom om my whapp te stuur by 0730145519 vir fotos of enige navra.
Groete.
Jag besprekings vir 2021 waterval safaris
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm