Middag manne,
Ek soek raad asb.. Ek is in die mark om n verkyker te koop, ek stapjag meestal agter die Soutpansberg maar skiet nou en dan vir die lekker tot op so 800m gonge en as bob verby kom hy ook. Ek het n Leica 1600-B rangefinder. Ek kyk na paar opsies eerstens om dalk die Leica te verkoop en dan die Rudolph verkyker/rf te koop?
Anders kyk ek na Vortex.. ek is n fan, is daar groot verskil tussen die Diamondback HD en Viper HD buiten die prys.. julle raad sal wardeer word
Groete
Nico
Verkyker opsies?
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Verkyker opsies?
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 888
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Verkyker opsies?
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Verkyker opsies?
Waarvoor dra jy 'n verkyker tydens stapjag? Ek gebruik dit om iets wat my oog vang beter te beskou. Al is jy nou biltong- of trofeejagter vind ek dat my 10x25 Hawke verkyker voldoende is om dit te doen. Hy deug selfs vir verder kyk vir die oë wat nou verswak. Dit is nie daar om ure die veld te bespied nie en ook nie 'n toegepaste voëlkyker nie.
Ek vou dit op en dra dit in my hempsak wanneer dit nie gebruik word nie. Dit hang om my nek terwyl ek loop en slegs een hand is nodig om mee te kyk en selfs te fokus. Ek verkies die bruikbaarheid bo 'n eenheid wat swaar en lomp is, asook beter lense het. Ek het ander verkykers wat in 'n meer statiese rol gebruik word en dan meer lig inlaat vir 'n duideliker beeld.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Verkyker opsies?
Dankie Oom Tripod, ja ek gebruik dit meestal om dit wat my oog klaar gesien het te kan pluis en dan maar vir ouderdom van diere of trofee kwaliteit. Ons het n familie plaas waar buitelanders meestal jag so dit is eintlik maar om diere selektief te kan kies. Skiet afstande is meestal onder 100m. Nou en dan rek die afstande in die omgewing en dit sal eintlik lekker wees om n kombinasie van range/verkyker te kan he..
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Verkyker opsies?
Nikon Monarch 5 10x42 was nou op 'n mooi special by Kloppers vir R4700..
Jy sal nie spyt wees nie, ek het twee.
En na-verkope diens is puik.
Jy sal nie spyt wees nie, ek het twee.
En na-verkope diens is puik.
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Verkyker opsies?
As jy kyk na n verkyker RF Combo dan is goedkoop koop duur koop.
Kyk eerder na Leica, Swarovski, Zeiss, Kahles of Vortex (goedkoopste opsie maar heel goed)
Kyk eerder na Leica, Swarovski, Zeiss, Kahles of Vortex (goedkoopste opsie maar heel goed)
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2946
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Verkyker opsies?
My 2c.
Ek gebruik Leica en hulle lof is afgelope maande mooi besing hier.
Soos ander skrywes ook noem, indien jy nie weer die beste koop nie, gaan jy teleurgesteld wees.
Met sy X7 vergroting op afstande maks 100m soos jy noem, kan daar nie baie wees wat jy nie kan raaksien met sy briljante glas nie. Die reaksietyd van Leica RF met meting is ook in klas van sy eie.
Ek sou soos Tripod voorstel, koop goeie, kleiner verkyker by, soos 10x25 of 10x30/32. Dan sal twee goed in die veld jou minder irriteer. Ek gebruik myne so min, die RF1600 doen 80% van wat ek wil doen in die jagveld tot op 350m. Ek lees en kies Wildemakou mannetjies uit en skiet hulle op 425m.
As jou oë nog jonk is, kan ek dalk verstaan wat jy wil doen.
Onthou net, ‘n 10x25/30 wil stilgehou word!
Beste.

Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Verkyker opsies?
Baie dankie vir julle insette! Ek gaan eerder net n klein kompakte verkyker vir nou by die Leica sit!
Groetnis!
Groetnis!
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2946
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Verkyker opsies?
As ek / ons verkeerd was, laat weet my!
Buitelanders, veral Europeers, geniet dit om die top name uit hulle stamboom te sien. Kyk maar wat dra hulle. (Hulle weet net nie meer altyd in watter land dit vervaardig word nie!!)