Goeie dag almal.
Wat dink julle van die Leupold vx freedom reeks?! Ek sien hy kom nou uit met 6-18x40 vergroting. Cds stelsel.
Het iemand ervaring vsn hom?
Groot en deels vir jag doeleindes.
Dankie
Vx-Freedom 6-18x40 ondervinding
-
Wingnut
- Jr. Member

- Posts: 64
- Joined: Sun Jul 23, 2017 1:37 pm
Vx-Freedom 6-18x40 ondervinding
Howa 6.5CM
Sako 7x64
Sako 223
CZ .22
Born to hunt, forced to work
!!
Sako 7x64
Sako 223
CZ .22
Born to hunt, forced to work
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Vx-Freedom 6-18x40 ondervinding
Dit lyk na 'n baie lekker algemene jag teleskoop. Met die eerste oogopslag lyk die spesifikasies heel goed. Met die CDS sisteem het jy 30 moa verstelling of 2 omwentellinge van die hoof toring. Met jou Creedmoor en 7 x 64 sal jy dus tot knap anderkant 900 m kan stel as dit moet. Indien die glas so goed soos die LRP s'n is en die prys is onder R15 000.00, sal ek self sterk oorweeg om my MK iv te verkoop en een van die modelle te gebruik vir jag. Die vergroting is in die kol en wat jy nie met 18 vergroting kan raakskiet nie. gaan jy wraggies ook nie met 24 vergroting kan raakskiet nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Wingnut
- Jr. Member

- Posts: 64
- Joined: Sun Jul 23, 2017 1:37 pm
Re: Vx-Freedom 6-18x40 ondervinding
Jinne Gawie.
Skitterend gestel. Dink juis aan hom vir 7x64. Maar hyt n meopta meopro 6-18x50 op. Ek like net die streamline look van Leupold.
Lyk regtig baie prakties.
Baie dankie vir raad en insette.
Skitterend gestel. Dink juis aan hom vir 7x64. Maar hyt n meopta meopro 6-18x50 op. Ek like net die streamline look van Leupold.
Lyk regtig baie prakties.
Baie dankie vir raad en insette.
Howa 6.5CM
Sako 7x64
Sako 223
CZ .22
Born to hunt, forced to work
!!
Sako 7x64
Sako 223
CZ .22
Born to hunt, forced to work
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13531
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Vx-Freedom 6-18x40 ondervinding
Ek ken nie die 6-18 nie maar die 4-12x40 is n baie kekker jag scope
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
