Stoorpermit
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Stoorpermit
G-Force,
Hoekom ek vra is ek het n 357 rewolwer gekoop en nou wil ek he my Pa moet vir hom n storings permit kry ,maar die DFO het gese hy kan nie want hy het nie befoegdheid vir n handwapen nie.
Kan j asb die link van die wet post ? Dan kan ek die DFO wys.
Groetnis

Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Stoorpermit
Die minste wat ek kan se id dat die #%$^%$$## sapd(dfo) en die mense in die kantore oningelig is . Ek het vanoggend storingsbevele gaan haal toe reken die gryskop tannie my agter die toonbank my dat ek nie die vuurwapens mag vervoer met die storingsbevel nie,ek het haar toe op haar sapd rekenaar verkeerd bewys. Die wet bepaal dat jy die vuurwapen waarvoor jy n storingsbevel het MAG vervoer en in besit wees van ammo, n persoon mag NIE die wapen enigsens gebruik NIE. Die storie van die "competancy" kaartjie is ook bog want alle "ou" lisensies is nog geldig tot daar andersins uitspraak gelewer word in die hofsaak wat SA-Jagters mee besig is. Dus: SE VIR HULLE,HULLE MOET WAKKER WORD EN DIE WET GAAN LEES!!!!! Anders moet hulle hulle skoolgeld gaan terug vra!!!
PAC
PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!

-
2.1
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm
Re: Stoorpermit
Moet darem seker teen minste een van die twee, 'n groen lisensie(van die oues) of vir nuwe manne soos ek bevoegdheid he, of moet jy beslis 'n lisensie he?Problem Animal Control wrote: Die minste wat ek kan se id dat die #%$^%$$## sapd(dfo) en die mense in die kantore oningelig is . Ek het vanoggend storingsbevele gaan haal toe reken die gryskop tannie my agter die toonbank my dat ek nie die vuurwapens mag vervoer met die storingsbevel nie,ek het haar toe op haar sapd rekenaar verkeerd bewys. Die wet bepaal dat jy die vuurwapen waarvoor jy n storingsbevel het MAG vervoer en in besit wees van ammo, n persoon mag NIE die wapen enigsens gebruik NIE. Die storie van die "competancy" kaartjie is ook bog want alle "ou" lisensies is nog geldig tot daar andersins uitspraak gelewer word in die hofsaak wat SA-Jagters mee besig is. Dus: SE VIR HULLE,HULLE MOET WAKKER WORD EN DIE WET GAAN LEES!!!!! Anders moet hulle hulle skoolgeld gaan terug vra!!!
PAC
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Stoorpermit
I am battling to find the link to the ACT itself but here is a copy taken off a post on gunsite.
a) A person who holds a licence to possess a firearm may store a firearm in respect of which he or she does not hold a licence, if-
i) he or she is in possession of written permission given by the person who holds a licence, permit or authorisation to possess that firearm and which permission is endorsed by a relevant Designated Firearms Officer; and
ii) the firearm is stored in a prescribed safe at the place mentioned in the permission contemplated in subparagraph (i).
b) Only the person who holds a licence, permit or authorisation to possess the firearm may transport that firearm to and from the place where that firearm is to be stored in terms of paragraph (a).
c) The permissions contemplated in paragraph (a), must specify the period for which the person concerned may store the firearm, the reason for the storage and it must contain sufficient particulars to identify the licence permit or authorisation and also the firearm in question, as well as, the name, identity number and physical address of the holder of the licence and the person to whom the authority is granted.
d) A permit contemplated in subparagraph (a) may be cancelled at any time by a relevant Designated Firearms Officer on good cause.
e) A firearm stored in terms of this regulation may not be used by the person who provides the storage or any other person while it is stored in terms of this regulation.
f) Only the holder of the licence applying to the firearm may remove the firearm from the safe or strong-room where it is stored.

Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: Stoorpermit
Hierdie topic bewys nou net watse deurmekaar besigheid die vuurwapen wet is.
Die briewe is geskryf en die dfo het ges? hy sal dit sertifiseer dat dit reg is en dan kan ek die vuurwapen vat na die man wat hom vir my sal stoor. Hy het egter 'n bevoegheidskaart en lisensie vie 3 jaggewere.
So ek weet dat nie meer nie. Ek gaan maar doen soos DFO ges? het want hy sertifiseer dit

Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: Stoorpermit
Weet iemand waar ek 'n stoor permit kan kry
My DFO het ook nou wakker geword, maar hulle het nie een nie
My DFO het ook nou wakker geword, maar hulle het nie een nie
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Stoorpermit
SAPS se webwerf.Christo Els wrote: Weet iemand waar ek 'n stoor permit kan kry
My DFO het ook nou wakker geword, maar hulle het nie een nie
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Stoorpermit
Christo, ek het vir jou die vorms en instruksies in 'n mail gestuur. Hoop dit help.
Spanner
Spanner
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Stoorpermit
Ek het die artikel op 'n ander forum raakgelees en plaas dit net-so, hier.
Ek gaan dit print en aan my gawe DFO gee en hoor wat hy daarvan dink.
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
George Nel het die volgende in sie SAJWV se tydskrif geskryf. Ek het agv die forum vir inligting gevra en die stuk beaam net die forum onderwerp.
Jammer vir die manne wat nie hou van baie lees nie
BOER EN SY ROER
Die mens is al ?n miljoen jaar of langer ?n jagter; hy moes dit wees ten einde te kan oorleef. Die jagter in ?n gesin, die familiegroep of die stam het altyd ?n ereposisie gehad, want hy was die verskaffer van kos. Die jag had altyd kenmerke van ?n tweestryd wat die mens se kennis teen di? van die dier te staan bring, en ?n vreemde kameraadskap en respek het s? ontwikkel. (Soos vertaal uit die Engelse uitgawe van Handleiding vir die Jagter deur Dr Ian Player.)
Jy onthou nog seker die fliek ?Boetie Gaan Border Toe?? Dit was die tyd toe ons almal gedink het die ?rooi gevaar? gaan alles wat ons ken, vernietig. Wel, Boetie gaan nie meer ?Border? toe nie maar Boetie gaan Parlement toe. Om wat daar te doen? Om namens jagters te veg vir hulle regte.
Die grense van vandag is nie meer so duidelik nie en die stryd nie meer so dodelik nie, maar veg, veg ons. Jy kan lees wat in die Parlement met die wysigings tot die nuwe Wapenwet gebeur het in die artikel op bl.52 van hierdie uitgawe.
Die gevolg van so ?n ho? vlak besoek, is meer intense voorbereiding en dan struikel jy soms oor iets wat heeltyd hier regvoor jou staan. Soos ?n groot Koedoebul skaars vyftig meter voor jou in die bos.Jy moet twee keer kyk om te sien of jou o? jou nie bedrieg nie.
Soos diegene wat my artikels die afgelope veertien maande volg sal weet, is junior jag as toekoms van jag vir my so belangrik soos die suiderkruis vir ?n Khoisan-jagter oppad terug van ?n jagtog. Daar sonder is jag soos ons dit ken vir altyd verlore.
Wat ek in vorige artikels aangespreek het is dat ?n junior jagter net mag jag met iemand anders se vuurwapen onder direkte toesig van die vuurwapenlisensiehouer. Dit beteken dat junior jag baie beperk word. In die dae van vooruitgang voel dit tog of ons in die verkeerde rigting beweeg, nie minder as drie jaar gelede kon ?n persoon van 16 jaar sy eie vuurwapen gelisensie?rd besit. Vandag moet hy tot op 21- jarige ouderdom onder die direkte toesig van ?n ander vuurwapenlisensiehouer met so ?n persoon se vuurwapen skiet.
Maar wag ?n bietjie, hier staan die groot koedoebul hier regvoor ons, en dit in artikel 21 van die Wet op Beheer van Vuurwapens wat as volg lees:
Artikel 21:
(1) Die Registrateur kan ?n tydelike magtiging om ?n vuurwapen te besit, uitreik aan enige persoon, met inbegrip van ?n nie-burger;
(a) vir die tydperk wat die Registrateur bepaal; en
(b) behoudens die voorwaardes wat die Registrateur voorskryf en opl?.
(2) Die Registrateur kan te eniger tyd ?n magtiging terugtrek indien enige voorwaardes beoog in subartikel (1)(b) nie nagekom word nie.
(3) Die Kantoor van die Sentrale Vuurwapenregister moet ?n rekord hou wat die inligting bevat wat voorgeskryf word ten opsigte van alle magtigings uitgereik ingevolge hierdie artikel.
(4) Die Registrateur moet ?n jaarverslag aan die Minister voorl? wat die inligting bevat wat voorgeskryf word ten opsigte van alle magtigings uitgereik ingevolge hierdie artikel.
(5) ?n Vuurwapen ten opsigte waarvan magtiging ingevolge hierdie artikel uitgereik is, kan slegs gebruik word;
(a) indien die Registrateur by endossement op die magtiging die gebruik daarvan veroorloof; en
(b) ooreenkomstig die voorwaardes wat die Registrateur voorskryf en opl?.
(6) Daar kan slegs oor ?n vuurwapen ten opsigte waarvan ?n magtiging ingevolge hierdie artikel uitgereik is, beskik word met die skriftelike toestemming van die Registrateur en behoudens die voorwaardes wat hy of sy opl?.
Die belangrikheid van hierdie artikel is dat dit alle vuurwapeneienaars geweldig help. Jy kan ?n ander persoon se vuurwapen leen, nou nie meer soos in die ou dae met die vuurwapeneienaar se toestemming nie, maar met die Registrateur se toestemming.
Die twee belangrike dele van die wetsartikel handel eerstens met besit en tweedens met gebruik.
Die artikel gee die bevoegtheid aan die Registrateur (of sy gemagtigde) om ?n besitsmagtiging uit te reik aan enige persoon vir ?n bepaalde tydperk en op bepaalde voorwaardes.
Nou het jy die ander man se ?gun? in jou besit. Mag jy dit gebruik? Ja, indien jy die Registrateur se toestemming het.
Artikel 21(5) (a) en (b) bepaal dat daar ?n Endossement op die besitsmagtiging aangebring moet word wat die gebruik van die vuurwapen veroorloof; en onder die voorwaardes wat die Registrateur mag goed dink.
?Lekker,? nou het ons ?n plan, nou moet ons net kyk hoe dit in die praktyk werk. Regulasies 23; 24 en Vorm SAPS 518 moet bekyk word.
Regulasie 23 tot die wet bepaal:
(1) ?n Persoon wat aansoek doen om tydelike magtiging om ?n vuurwapen te besit soos beoog in artikel 21 van die Wet moet, bo en behalwe die inligting wat vereis word in regulasie 13, ook die volgende doen:
(a) skriftelike motivering om die aansoek te steun, met spesifieke verwysing na die stappe wat beplan word vir die veilige bewaring van die vuurwapens en ammunisie wat met die aansoek verband hou;
(b) ?n skriftelike verklaring dat die aansoeker fasiliteite het vir die veilige bewaring van
vuurwapens en ammunisie, wat voldoen aan die SABS se standaarde, soos dit vereis word in die regulasie, asook die plek waar die fasiliteite vir veilige bewaring is; en
(c) ?n gesertifiseerde afskrif van enige lisensie, permit of magtiging wat verband hou met die vuurwapen, waar dit van toepassing mag wees.
(2) (a) Onderhewig aan die voorwaardes van subparagraaf (b) en (c) moet ?n aansoek om tydelike magtiging minstens sewe dae voor die beplande datum waarop besit van die vuurwapen geneem word ingedien word.
(b) In geval van nie-burgers wat aansoek doen om tydelike magtiging, moet die aansoek minstens drie maande voor die beplande datum waarop besit van die vuurwapen geneem word ingedien word.
(c) Die Registrateur kan, by die aanvoer van grondige redes, ?n aansoeker kwytskeld daarvan om te voldoen aan die tydperk wat genoem word in subparagraaf (a) en (b).
(3) ?n Nie-burger wat aansoek doen om tydelike magtiging om ?n vuurwapen te besit soos beoog in artikel 21 van die Wet moet, bo en behalwe die relevante inligting wat vereis word in regulasie 13, die volgende indien:
(a) ?n gesertifiseerde afskrif van die aansoeker se amptelike identiteidsdokument of ?n geldige tydelike verblyfpermit, na gelang van die geval, of daardie gedeelte van ?n geldige paspoort wat uitgereik word aan ?n aansoeker, wat sy of haar identiteitsbesonderhede en die amptelike uitreikbesonderhede van die paspoort verstrek;
(b) ?n amptelike sertifikaat van aansoeker se land van burgerskap wat bevestig dat die aansoeker nie ?n kriminele rekord het nie; op voorwaarde dat daardie land so ?n sertifikaat uitreik;
(c) twee skriftelike getuigskrifte van Suid-Afrikaanse burgers wat bevestig dat die aansoeker ?n geskikte en gepaste persoon is om ?n vuurwapen te besit;
(d) ?n volledige skriftelike motivering wat onderteken is deur die aansoeker ter ondersteuning van die aansoek; en
(e) ?n volledige stel van die aansoeker se vingerafdrukke wat bekragtig is deur ?n amptelike owerheid wat behoorlik daartoe gemagtig is.
Wat ons dus moet doen is eenvoudig die volgende:
1) Doen aansoek op ?n SAPS 518 vir tydelike magtiging.
2) Motiveer jou aansoek.
3) Verwys spesifiek na stappe wat beplan word vir veilige bewaring van die vuurwapen en ammunisie.
4) Doen ?n skriftelike verklaring waar in verklaar word dat jy oor die nodige kluis beskik en waar die fasiliteit vir veilige bewaring is.
Regulasie 24 tot die Wet bepaal:
1) Die houer van ?n tydelike magtiging om ?n vuurwapen te besit wat uitgereik word kragtens artikel 21 van die Wet moet die tydelike magtiging hou waar die vuurwapen ookal gehou word en moet op versoek van ?n polisiebeampte die tydelike magtiging en vuurwapen aan ?n polisiebeampte toon vir inspeksie.
2) Die tydelike magtiging is net geldig vir die vuurwapen, tydperk en spesifieke gebruik wat aangedui word in die tydelike magtiging.
3) Die houer van die tydelike magtiging mag nie meer as 200 patrone per kaliber vuurwapen wat aangedui word in die tydelike magtiging aanhou nie, tensy dit vir die doel van sportskiet gehou word en die Registrateur het, by die aanvoer van grondige redes, op die tydelike magtiging ?n groter hoeveelheid gespesifiseer.
4) Die Registrateur kan vereis dat ?n persoon aan wie ?n tydelike magtiging uitgereik is, dokument?re bewys lewer van suksesvolle voorgeskrewe opleiding en toetse soos beoog word in artikel 9 (q) en (r) van die Wet voordat ?n tydelike magtiging uitgereik word, of in geval van ?n jagter of sportpersoon wat ?n nie-burger is, ?n be?digde verklaring wat sy of haar opleiding en ervaring in die hantering van vuurwapens bevestig.
5) Die Registrateur kan in die tydelike magtiging bepaal en spesifiseer op watter spesifieke plek die vuurwapen gebruik mag word.
Dit is belangrik om daarop te let dat die Registrateur kan, en ek dink moet, hom daarvan vergewis dat die persoon wat gemagtig word aan die ander vereistes van die Wet voldoen.
Hierdie artikel en regulasies kan jagters, sportmanne, mense wat vinnig ?n vuurwapen moet kry vir selfverdediging, en vele meer help.
Ek wil u graag aanmoedig om van hierdie ?Aansoek om ?n Tydelike Magtiging om ?n vuurwapen te besit? gebruik te maak.
Dit wys jou nou die wet kan ook vir jou werk as jy net onthou, probeer is die beste geweer.
----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Spanner jy kan nie dalk vir my die artikel email nie? Jammer man maar my kop is te plat en ek is hoopeloos te tegnologies gestrem,ek wil hom vir my dfo email.
Groetnis
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Stoorpermit
Ek kan ja. Considder it done !
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Stoorpermit
koffiemeul@gmail.com Ek se vir jou duisend dankies mag al jou liksense binne die volgende 2 weke goed gekeur word 
Groetnis
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: Stoorpermit
Spanner baie dankie ek het dit gekry
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Stoorpermit
Kan jy n stoor permit kry vir n geweer wat by n winkel is? Die betrokke plek het vir my die vorm ingevul. Wat sal n goeie motivering wees om n semi auto haelgeweer te stoor?
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Stoorpermit
Ok ek weet darem dat dit n gebruikte wapen is so dit is moontlik.Hopelik is die wapen nie in die dealer se naam ge-registreer nie...dan se jy vir die DFO jy wil dit by jou stoor oor twee redes...die een is die winkel vra ELKE maand n stoorings fooi wat dan duur uitwerk en tweedens dat dit het al gebeur dat winkels die selde geweer soms aan meer as een ou verkoop.Rasmus wrote: Kan jy n stoor permit kry vir n geweer wat by n winkel is? Die betrokke plek het vir my die vorm ingevul. Wat sal n goeie motivering wees om n semi auto haelgeweer te stoor?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Stoorpermit
Die gun is ongelukkig op hulle register..
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Stoorpermit
Ek sal probeer as ek jy is...biltong in n bruin pakkie en n vriendelike houding.Miskien kom jy reg.Rasmus wrote: Die gun is ongelukkig op hulle register..
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Stoorpermit
Rasmus
Kalmeer my vriend,die ding gaan nou so werk,jy kan n SAP539 kry al is die gun op voorraad. Al wat nou moet gebeur is dat jou plaaslike DFO dit nie kan goedkeur nie MAAR wel die provinsiale DFO. Hou net duim vas dat sie man nie vol crap is nie en jou kop is deur. Die redes wat G-force gegee het is reg. Glo my maar,ek is verlede week daar deur,dis hoe dit werk MAAR ook net met n tweedehandse wapen soos in jou geval. Sterkte
PAC
Kalmeer my vriend,die ding gaan nou so werk,jy kan n SAP539 kry al is die gun op voorraad. Al wat nou moet gebeur is dat jou plaaslike DFO dit nie kan goedkeur nie MAAR wel die provinsiale DFO. Hou net duim vas dat sie man nie vol crap is nie en jou kop is deur. Die redes wat G-force gegee het is reg. Glo my maar,ek is verlede week daar deur,dis hoe dit werk MAAR ook net met n tweedehandse wapen soos in jou geval. Sterkte
PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Stoorpermit
Net vinnige vraag
My seun bly tans nog by my in my huis, hy het sy eie kluis vir sy gewere, en het vir myne. Hy gaan nou vir 9 - 12 maande wegwerk op 'n kontrak. Ek het competency en lisensies vir die selfde tipe wapens as wat hy het.
Die vrae is soos volg:
1. Moet ek vir veiligheid aansoek doen vir 'n stoorpermit
2. Moet hy sy kluis sleutels by my los as ek die stoorpermit het
3. As ek nie stoorpermit het nie of in besit van sy kluis sleutel is kan ons dit net so los en aangaan.
Hy gaan wel van tyd huis toe kom. huidiglik lyk dit ten minste elke 3de week.
Dankie vir die hulp wat sal volg.

Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Stoorpermit
Johan R
Jou seun se adres bly mos dieselfde. Hy verhuis mos nie. Hy gaan net vir 'n tyd uithuisig wees.
So, ek voel jy hoef nie te stres oor enigiets nie. Alles bly soos dit nou is.
Groetnis.
Jou seun se adres bly mos dieselfde. Hy verhuis mos nie. Hy gaan net vir 'n tyd uithuisig wees.
So, ek voel jy hoef nie te stres oor enigiets nie. Alles bly soos dit nou is.
Groetnis.
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Stoorpermit
Dankie Oom Pieter
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Stoorpermit
Het julle al probeer klagtes indien teen hulle of maak ek nou n @@s van myself om dit te vra? ten spyte van die stront ini land voel ek mens moet n amptelike klagte teen die betrokke kantoor indien. Ons sukkel reeds so en dan om nog te sukkel met mense wat hulle eie interpretasie het is nonsens.G-force wrote:Vat n afskrif van die wet saam...dis op die SAPS website...en dit staan duidelik daarop.Ek sal kyk of ek die link kan laai.Spanner wrote: My DFO weier volstrek om 'n stoorpermit te gee as ek nie eers my bevoegtheid het nie. En ek wag al laaaaank daarvoor. Ek het lisensies vir .30-06, 12br en pistool, maar steeds weier hy.
Wat interessant is, is dat hy wel aanvanklik vir my 'n stoorpermit gegee het toe ek die wapen gekoop het en die vorige eienaar is oorsee. Toe ek na 6maande terug gaan om die permit te hernu, het hy agter gekom ek wag nog vir my Comp, en het net daar die geweer by my kom haal en dit staan nou in die polisie se kluis ! Geen hoeveelheid smeek en soebat en huil het my gehelp nie. Geen Comp = geen stoorpermit !
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Stoorpermit
Spanner, jy moet net van tyd tot tyd seker maak of die geweer nog daar is. Al van baie ouens gehoor wie se geweer net tussen neus en ore verdwyn het in 'n polisiekluis.Spanner wrote:My DFO weier volstrek om 'n stoorpermit te gee as ek nie eers my bevoegtheid het nie. En ek wag al laaaaank daarvoor. Ek het lisensies vir .30-06, 12br en pistool, maar steeds weier hy.
Wat interessant is, is dat hy wel aanvanklik vir my 'n stoorpermit gegee het toe ek die wapen gekoop het en die vorige eienaar is oorsee. Toe ek na 6maande terug gaan om die permit te hernu, het hy agter gekom ek wag nog vir my Comp, en het net daar die geweer by my kom haal en dit staan nou in die polisie se kluis ! Geen hoeveelheid smeek en soebat en huil het my gehelp nie. Geen Comp = geen stoorpermit !
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Stoorpermit
manne eks in die proses om n cz by n tannie te koop wie se man oorle is.nou vandag het ek gehoor dat ek en die tannie by my plaaslike stasie moet wees om n bergingspermit te kry.is dit waar?mag jy die vorm by die saps kry en laat invul deur die eienaar?
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Stoorpermit
Ek het sommer die vorm van die internet afgetrek, voltooi en laat teken. Sorg net dat jy 'n ID afskrif van elke persoon het en afskrifte van die persoon wat die wapen gaan stoor se lisensie vir soortgelyke geweer (geweer, handwapen, haelgeweer, ens). Ons DFO teken en stempel dit so, sonder vrae, maar dit mag verskil van DFO tot DFO...johans wrote:manne eks in die proses om n cz by n tannie te koop wie se man oorle is.nou vandag het ek gehoor dat ek en die tannie by my plaaslike stasie moet wees om n bergingspermit te kry.is dit waar?mag jy die vorm by die saps kry en laat invul deur die eienaar?
Aim small, miss small