Howa .375 Ruger magasynkas modifikasie

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
Post Reply
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Howa .375 Ruger magasynkas modifikasie

Post by Louis Kriel »

Hallo almal. Oom Piet Breedt het n hele paar jaar gelede so n stap vir stap instruksie geplaas oor hoe om die Howa se magasynkas te "modify" dan kan hy n ekstra patroon vat. Is hier dalk iemand wat dit gedoen het en wat my kan help met instruksies. Ek het tien duime so ek wil nie net met n dremel tool aan my Howa begin saag nie! Dankie.
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Howa .375 Ruger magasynkas modifikasie

Post by heywillie »

Ek sal ook wil weet
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 1000
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Howa .375 Ruger magasynkas modifikasie

Post by Toyrsi »

Middag Louis.
Dis eintlik baie maklik.
As jy die Magasyn onder oop maak en onder die plaat kyk waarop die rondte rus sal jy sien daar is 2 sulke plastiek voete wat teen die vloetplaat druk as jy rondtes laai.
Al wat jy doen is halveer die lengte van die stukkies plastiek.
Hoop dit maak sin.
Groete
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Howa .375 Ruger magasynkas modifikasie

Post by heywillie »

Toyrsi wrote: Wed Dec 02, 2020 2:49 pm Middag Louis.
Dis eintlik baie maklik.
As jy die Magasyn onder oop maak en onder die plaat kyk waarop die rondte rus sal jy sien daar is 2 sulke plastiek voete wat teen die vloetplaat druk as jy rondtes laai.
Al wat jy doen is halveer die lengte van die stukkies plastiek.
Hoop dit maak sin.
Groete
Kan jy dalk op die foto vir ons wys waarvan jy praat?
Die is my 6.5x55 se magasyn wat oopgemaak is.
31661d5d-1820-4aed-bc96-e64c186799fa.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Howa .375 Ruger magasynkas modifikasie

Post by Geno »

viewtopic.php?f=1&t=14076
Piet Breedt wrote: Tue Aug 11, 2015 8:49 pm Hier kan jy sien dat die magasyn kas n rif maak wat keer dat die magasyn plaat tot sy volle diepete kan gaan

Image

Hier sien jy hom uitsteek onder die magasyn kas


Image

Die riffie keer dat die magasyn plaat verby hom gaan en tot onder druk


Image


Veil die magasyn plaat se onder kante net effens skuins soos op die foto


Image


Veil die bo kante van die magasyn kas ook skuins


Image

So lyk hy as hy klaar is


Image

Nou kan die magasyn plaat verby die vashaakpunt gaan en jou toelaat om die hele magasyn se kapasiteit te benut.

Hoop dit help
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Howa .375 Ruger magasynkas modifikasie

Post by heywillie »

Dankie Geno
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
Post Reply