Dagsê manne, het die oukie vandag gekry... moet sê ek is baie trots op die kopie.
Wat dink julle manne en het een van julle die selfde geweer wat kan saam praat? Ek hoor graag.
Groete Jan
Sent from my iPhone using Tapatalk
Winchester 9422M 22WMR / Magnum
- Glock17JLS
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Thu Apr 13, 2017 11:05 am
- Glock17JLS
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Thu Apr 13, 2017 11:05 am
Re: Winchester 9422M 22WMR / Magnum
Glock17JLS wrote:Dagsê manne, het die oukie vandag gekry... moet sê ek is baie trots op die kopie.
Wat dink julle manne en het een van julle die selfde geweer wat kan saam praat? Ek hoor graag.
Groete Jan
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Winchester 9422M 22WMR / Magnum
Ek het nie so 'n geweertjie nie maar ek is heeltemal bereid om joune vir jou uit te toets! Geluk met die kopie dit lyk sommer vet pret
Sent from my Nokia C2 using Tapatalk
Sent from my Nokia C2 using Tapatalk