QL Hulp asseblief 6.5CR
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
QL Hulp asseblief 6.5CR
Goeie dag manne,
My roer het gister gekom en ek kon my eerste ladings vir spoed gaan skiet:
Baie Dankie aan Eduard dat ek sy chronograaf kon leen;
Die data wat ek verky het was as volg:
ProChrono @ 5m van Tromp
Temperatuur: 23C
Geweer : Howa 6.5 Creedmoor
Loop lengte: 608.5mm (Tromp tot slot waar slagpen gespan is)
TPL: 71.7mm (0.5mm sprong tot by lande)
Punt: 139gr Lapua Scenar (lengte 34.65mm ave)
Kruit: Hodgdon H4350
Primer: CCI BR4
Doppe : Lapua SRP
Dop lengte ( klaar geskiet) :48.52mm
Dop Volume (ave oor 6 klaar gevuurde Doppe): 52.4gr
Resultate:
40.0gr 2478 2510 2520
40.2gr 2588 2588 2588
40.4gr 2620 2609 2619
40.6gr 2650 2645 2672
40.8gr 2666 2672 2672
41.0gr 2709 2726 2699 Ek wil graag die naweek ALRHA gaan skiet met my nuwe roer en 'n bietjie ekstra spoed sal handig inkom.
Ek hoor graag, dankie.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: QL Hulp asseblief 6.5CR
Gratis advies, use it or not: akkuraatheid is altyd belangrikker as spoed.
Jammer vir hijack.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Jammer vir hijack.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: QL Hulp asseblief 6.5CR
Hi swc-tr,swc-tr wrote: Thu Nov 05, 2020 12:49 pm Gratis advies, use it or not: akkuraatheid is altyd belangrikker as spoed.
Jammer vir hijack.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Ek het gehoop daar 'n bietjie 'n hoër node as die 40.2gr wat ook so mooi sal maak. Ek sal hom definitief laai vir more om my drop data te verifeer vir die naweek.
Ek hoop eintlik maar om een te kry wat in die 2700s hardloop wat ook so maak.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: QL Hulp asseblief 6.5CR
Smith, jou 41 het mooi toegemaak. As druk reg lyk, laai ook volgende interval of twee, daarna mag TPL dit verfyn. Ek sou 41, 41,2, 41,4 laai en weer skiet.
Maar soos SWC sê, neem akurate lae snelheid vir jou eerstkomende naweek skiet. Ek hou altyd ook van ‘n lae lading sweetspot en gebruik vir oefen asook as ‘back-up’.
My 2c.
Beste.
Maar soos SWC sê, neem akurate lae snelheid vir jou eerstkomende naweek skiet. Ek hou altyd ook van ‘n lae lading sweetspot en gebruik vir oefen asook as ‘back-up’.
My 2c.
Beste.
Last edited by Lategan1 on Fri Nov 06, 2020 7:26 am, edited 1 time in total.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: QL Hulp asseblief 6.5CR
Jou nodes met die beskikbare data is as volg volgens QL.
40.4 grein @ 2600 vps op die chrony.
41 grein @ 2710 vps op die chrony.
Persoonlik dink ek jy is nader aan die lande as 0.5mm.
Hoe het jy maks Tpl bepaal?
Nodes lê nie sommer so naby aan mekaar met 'n Creedmoor nie. Die verskynsel manifesteer wanneer jy te na aan die lande is met jou aanvanklike lading ontwikkeling. Met die 40.4 grein is jy onder 45 000 psi met kalibrasie. Om 2700 vps te slaan met 41 grein, moet ek die BRF eksponensieël verhoog om te kalibreer. Net asof die turbo inskop soos Dale altyd sê. Dit is vir my 'n teken dat iets te knap is, amper soos 'n onderbroek wat in die was gekrimp het. Die rek sit lekker, maar daar waar dit saak maak is te min beweegruimte.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL Hulp asseblief 6.5CR
Stem saam met Gawie. Die druk kan miskien problematies wees en nader aan 60K psi is. Kyk of jou slagdopgate nie gerek het nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: QL Hulp asseblief 6.5CR
Dankie vir die insette Lategan , Gawie en Oom Tripod,
Die verduideliking maak sin, dankie.
Ek weet nie of dit 'n invloed het nie maar my nekspanning is 0.03mm.
Die roer is nog nat nuut met 68rondtes deur die loop, dalk kan dit ook 'n invloed hê?
Ek het die maks TPL gemeet met 'n dummy ronte waar die nekspanning baie laag is (0.00mm) hom lank geseat en toe gekamer met sizing wax op die ogief. Oopgemaak, gemeet ek toe 'n rondte op daardie lengte geseat om te bevestig hy raak nie deur met 'n permanent marker op die ogief intekleur.
Daarna 0.5mm afgetrek en op daardie lengte geseat.
Ek beplan om more gou my Drop-data vir die naweek te bevestig:
My plan is dus:
Laai genoeg van die bestaande resep wat blyk of dit werk (40.2-40.4) dat ek more en Saterdag met dit kan skiet?
Laai so bietjie ekstra van 41/41.2 maar bietjie dieper geseat en kyk wat maak hulle (om potensiele druk probleme te vermy)? (Net omdat my gat jeuk...)
Die verduideliking maak sin, dankie.
Ek weet nie of dit 'n invloed het nie maar my nekspanning is 0.03mm.
Die roer is nog nat nuut met 68rondtes deur die loop, dalk kan dit ook 'n invloed hê?
Ek het die maks TPL gemeet met 'n dummy ronte waar die nekspanning baie laag is (0.00mm) hom lank geseat en toe gekamer met sizing wax op die ogief. Oopgemaak, gemeet ek toe 'n rondte op daardie lengte geseat om te bevestig hy raak nie deur met 'n permanent marker op die ogief intekleur.
Daarna 0.5mm afgetrek en op daardie lengte geseat.
Ek beplan om more gou my Drop-data vir die naweek te bevestig:
My plan is dus:
Laai genoeg van die bestaande resep wat blyk of dit werk (40.2-40.4) dat ek more en Saterdag met dit kan skiet?
Laai so bietjie ekstra van 41/41.2 maar bietjie dieper geseat en kyk wat maak hulle (om potensiele druk probleme te vermy)? (Net omdat my gat jeuk...)
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: QL Hulp asseblief 6.5CR
Jy klink nou soos 'n kennis van my uit my weermag dae. Hy het altyd na 'n naweek-pas gekla dat hy nie van sy meisie se onderklere hou nie. Dit trek in sy agterwereld op onder sy "browns".Smith223 wrote: Thu Nov 05, 2020 3:44 pm Dankie vir die insette Lategan , Gawie en Oom Tripod,
Die verduideliking maak sin, dankie.
Ek weet nie of dit 'n invloed het nie maar my nekspanning is 0.03mm.
Die roer is nog nat nuut met 68rondtes deur die loop, dalk kan dit ook 'n invloed hê?
Ek het die maks TPL gemeet met 'n dummy ronte waar die nekspanning baie laag is (0.00mm) hom lank geseat en toe gekamer met sizing wax op die ogief. Oopgemaak, gemeet ek toe 'n rondte op daardie lengte geseat om te bevestig hy raak nie deur met 'n permanent marker op die ogief intekleur.
Daarna 0.5mm afgetrek en op daardie lengte geseat.
Ek beplan om more gou my Drop-data vir die naweek te bevestig:
My plan is dus:
Laai genoeg van die bestaande resep wat blyk of dit werk (40.2-40.4) dat ek more en Saterdag met dit kan skiet?
Laai so bietjie ekstra van 41/41.2 maar bietjie dieper geseat en kyk wat maak hulle (om potensiele druk probleme te vermy)? (Net omdat my gat jeuk...)
Goue reël mbt tot lading ontwikkeling vir 'n nuwe loop; jy laai daai rondte ingedruk in die lande of jy begin met 'n 1 mm sprong na die lande. Daar is nie 'n tussen in nie. Druk gaan toeneem tot omtrent skoot nommer 100 en dan afplat soos koper in die loop opbou. Veral met 'n kompetisie gaan jy lelik uit die bus val met die hoër node soos jy hom nou laai.
Laai die laer node en gesels met ons as jy rustiger is, dan begin ons voor. Jy gaan kruit en koeëls mors.
Indien die afstande bekend is kan jy stel daarvoor. Neem maar die advies ter harte van ons vriend hierbo. 'n Stadige treffer is beter as 'n vinnige mis.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: QL Hulp asseblief 6.5CR
Maak nes Gawie sê, net sonder die panty in jou agterwêreld op!
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: QL Hulp asseblief 6.5CR
Dankie Gawie!Gawie(13mm) wrote: Thu Nov 05, 2020 4:29 pmJy klink nou soos 'n kennis van my uit my weermag dae. Hy het altyd na 'n naweek-pas gekla dat hy nie van sy meisie se onderklere hou nie. Dit trek in sy agterwereld op onder sy "browns".Smith223 wrote: Thu Nov 05, 2020 3:44 pm Dankie vir die insette Lategan , Gawie en Oom Tripod,
Die verduideliking maak sin, dankie.
Ek weet nie of dit 'n invloed het nie maar my nekspanning is 0.03mm.
Die roer is nog nat nuut met 68rondtes deur die loop, dalk kan dit ook 'n invloed hê?
Ek het die maks TPL gemeet met 'n dummy ronte waar die nekspanning baie laag is (0.00mm) hom lank geseat en toe gekamer met sizing wax op die ogief. Oopgemaak, gemeet ek toe 'n rondte op daardie lengte geseat om te bevestig hy raak nie deur met 'n permanent marker op die ogief intekleur.
Daarna 0.5mm afgetrek en op daardie lengte geseat.
Ek beplan om more gou my Drop-data vir die naweek te bevestig:
My plan is dus:
Laai genoeg van die bestaande resep wat blyk of dit werk (40.2-40.4) dat ek more en Saterdag met dit kan skiet?
Laai so bietjie ekstra van 41/41.2 maar bietjie dieper geseat en kyk wat maak hulle (om potensiele druk probleme te vermy)? (Net omdat my gat jeuk...)![]()
Goue reël mbt tot lading ontwikkeling vir 'n nuwe loop; jy laai daai rondte ingedruk in die lande of jy begin met 'n 1 mm sprong na die lande. Daar is nie 'n tussen in nie. Druk gaan toeneem tot omtrent skoot nommer 100 en dan afplat soos koper in die loop opbou. Veral met 'n kompetisie gaan jy lelik uit die bus val met die hoër node soos jy hom nou laai.
Laai die laer node en gesels met ons as jy rustiger is, dan begin ons voor. Jy gaan kruit en koeëls mors.
Indien die afstande bekend is kan jy stel daarvoor. Neem maar die advies ter harte van ons vriend hierbo. 'n Stadige treffer is beter as 'n vinnige mis.
Partykeer het ek net iemand nodig om sin in my kop in te praat.
Kleilat lading sal dit wees vie die naweek.
Dankie vir almal se insette, ek kom pla weer hier na ek die boksie punte klaar geskiet het.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: QL Hulp asseblief 6.5CR
Ek moet sê die kleilat lading werk mooi vir my, mits ek my bipod konstant preload.
Kon my drop data tot op 800m verifieer vandag so ek glo ek is so reg soos wat ek kan kom binne in 3 dae vir more se ALRHA.
6skote op 100m
Kon my drop data tot op 800m verifieer vandag so ek glo ek is so reg soos wat ek kan kom binne in 3 dae vir more se ALRHA.
6skote op 100m
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: QL Hulp asseblief 6.5CR
Mooi man.
Watter ballistiese aplikasie gebruik jy?
Watter ballistiese aplikasie gebruik jy?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: QL Hulp asseblief 6.5CR
Ek gebruik StrelokPro,
Ek het ‘n Custom drag model wat ek gebruik vir die 139gr Scenars op die program. En nadat ek die geweer mooi gezero het was hy op die nommer gewees tot by 802m.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: QL Hulp asseblief 6.5CR
Weens die prys van H4350 wat laasweek op Safari se rakke verskyn het, het ek na N550 oorgeskakel met die hoop om op die langtermyn te spaar.
Sal een van die QL boffens vir my voorlopig kyk waar my twee hoogste nodes se spoed sit asseblief met die selfde tpl en dop volume soos bo gerapporteer vir Vihtavuori N550?
Ek sal die naweek gaan skiet en terug rapporteer.
Dankie
Sal een van die QL boffens vir my voorlopig kyk waar my twee hoogste nodes se spoed sit asseblief met die selfde tpl en dop volume soos bo gerapporteer vir Vihtavuori N550?
Ek sal die naweek gaan skiet en terug rapporteer.
Dankie
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL Hulp asseblief 6.5CR
Probeer 40gr. Nodespoed is naby 2670vps.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: QL Hulp asseblief 6.5CR
Dankie Oom,
Ek sal hom maar stadig opwerk.
By watter spoed moet ek stop?
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: QL Hulp asseblief 6.5CR
Dankie Oom,
Ek sal hom maar stadig opwerk.
By watter spoed moet ek stop?
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL Hulp asseblief 6.5CR
Hierdie is weer die laer node. My raad sal wees om eers met 1gr spronge te laai totdat jy 2700vps bereik. Daarna kan ons verfyn. Jy kan selfs enkelskote skiet sodat ons die brandtempo kan kry. As jy groepe wil skiet sal 3 sekerlik voldoende wees in die beginstadium.
Die hoër node dui op 42gr en 2790vps. Druk is dan net oor 60K psi wat probleme kan lewer.
Die hoër node dui op 42gr en 2790vps. Druk is dan net oor 60K psi wat probleme kan lewer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: QL Hulp asseblief 6.5CR
Dankie Oom! Ek maak so.tripodmvr wrote: Tue Dec 01, 2020 5:42 pm Hierdie is weer die laer node. My raad sal wees om eers met 1gr spronge te laai totdat jy 2700vps bereik. Daarna kan ons verfyn. Jy kan selfs enkelskote skiet sodat ons die brandtempo kan kry. As jy groepe wil skiet sal 3 sekerlik voldoende wees in die beginstadium.
Die hoër node dui op 42gr en 2790vps. Druk is dan net oor 60K psi wat probleme kan lewer.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: QL Hulp asseblief 6.5CR
Goeie dag manne hier is die data verkry met die N550,
ProChrono @ 5m van Tromp
Temperatuur: 20C
Geweer : Howa 6.5 Creedmoor
Loop lengte: 608.5mm (Tromp tot slot waar slagpen gespan is)
TPL: 71.7mm (0.5mm sprong tot by lande)
Punt: 139gr Lapua Scenar (lengte 34.65mm ave)
Kruit: Vihthavouri N550
Primer: CCI BR4
Doppe : Lapua SRP
Dop lengte ( klaar geskiet) :48.52mm
Dop Volume (ave oor 6 klaar gevuurde Doppe): 52.4gr
Ek het stadig met 0.2gr opgewerk en mooi opgelet na druk tekens.
Selfs met die 41.5gr het ek geen druk tekens ervaar nie.
Resultate:
39.7gr 2721 2721 2721
39.9gr 2732 2737 2754
40.1gr 2754 2743 2754
40.3gr 2777 2766 2777
40.5gr 2789 2766 2772
40.7gr 2795 2783 2801
40.9gr 2818 2807 2783
41.1gr 2844 2836 2836
41.3gr 2824 2836 2836
41.5gr 2836 2836 2836
Sal een van die QL experts my asseblief adviseur.
Ek heg nou die groperings ook aan.

Last edited by Smith223 on Fri Dec 04, 2020 1:24 pm, edited 1 time in total.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: QL Hulp asseblief 6.5CR
100m , Prone vanaf bipod en sandsak
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: QL Hulp asseblief 6.5CR
Die manne wat daai ES comps skiet gly van hul seats af as hul na daai 39.7 lading kyk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: QL Hulp asseblief 6.5CR
Capt. Oblivious wrote: Fri Dec 04, 2020 1:22 pm Die manne wat daai ES comps skiet gly van hul seats af as hul na daai 39.7 lading kyk
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL Hulp asseblief 6.5CR
Node 3.5 = 39,4GR = 2705vps op die chrony. Dit verklaar moontlik die 39.7 lading se mooi groepie teen tyd van 1,254ms (halwe node is by 1.266ms)
Druk is reeds by 56K psi.
Lading van 41,5gr = druk van 65K psi
Node 5 = 40.4gr = 2760vps op chrony = 60K psi druk.