6.5x55 loop lengte
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
6.5x55 loop lengte
More manne.
6.5x55 1-8TWIST 28"
Sal waardeer as die QL gurus vir my kan kyk wat die node spoed sal wees met 140 gr eldm en 28'' loop en verstekwardes vir n560.
DD
6.5x55 1-8TWIST 28"
Sal waardeer as die QL gurus vir my kan kyk wat die node spoed sal wees met 140 gr eldm en 28'' loop en verstekwardes vir n560.
DD
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5x55 loop lengte
Die 28 duim loop los jou tussen 2 nodes.
Ek het 'n 30 duim loop ook beloer
Ek het 'n 30 duim loop ook beloer
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 6.5x55 loop lengte
Dankie Marius
2950FPS Teen 55000psi klink goed ,kan korter loop ook daar uitkom sonder om oor max druk te gaan.
DD
2950FPS Teen 55000psi klink goed ,kan korter loop ook daar uitkom sonder om oor max druk te gaan.
DD
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5x55 loop lengte
Onthou net dat dit die tussennode is en hopelik is hy in daardie omgewing.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 6.5x55 loop lengte
Dit is die looplengte waarop ek ook besluit het vir my 6.5x55Ackley, 28duim. Heel paar manne wat hom met 140gr pitte teen 2940fps akkuraat skiet skiet
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 6.5x55 loop lengte
[quote="Armand Steenkamp" post_id=823882 time=1596629177 user_id=826]
Dit is die looplengte waarop ek ook besluit het vir my 6.5x55Ackley, 28duim. Heel paar manne wat hom met 140gr pitte teen 2940fps akkuraat skiet skiet
[/quote]
Die ackley is die game-changer ek wil nou weer std gaan. Sal die AI se nodes meer geskik wees vir 28"
DD
Dit is die looplengte waarop ek ook besluit het vir my 6.5x55Ackley, 28duim. Heel paar manne wat hom met 140gr pitte teen 2940fps akkuraat skiet skiet
[/quote]
Die ackley is die game-changer ek wil nou weer std gaan. Sal die AI se nodes meer geskik wees vir 28"
DD
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 6.5x55 loop lengte
As ek mag vra mater, Hoe so??Diesel Dog wrote: Wed Aug 05, 2020 7:23 pmDie ackley is die game-changer ek wil nou weer std gaan.Armand Steenkamp wrote: Wed Aug 05, 2020 2:06 pm Dit is die looplengte waarop ek ook besluit het vir my 6.5x55Ackley, 28duim. Heel paar manne wat hom met 140gr pitte teen 2940fps akkuraat skiet skiet
dd
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 6.5x55 loop lengte
Dies, net eenvoudige reloading dies.
DD
DD
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 6.5x55 loop lengte
Hahahaha ja ek voel jou 100%!! Dit sit my ook nou aan die dink...
- HunterB
- Sr. Member

- Posts: 340
- Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm
Re: 6.5x55 loop lengte
My 6.5x55 het ook 28" en ek skiet 147gr ELDm teen so 2800fps. Daai BC teen daai spoed loop mooi
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 6.5x55 loop lengte
Het maar weer die AI roete gegaan .
6.5x55 AI.
LOOP 700mm
twist1-8
lapua virgin brass
H2o 62.13gr fireformed.
fireforming load 52gr N560
140gr eldm
tpl 74.38mm
3080fps av.
Kan die QL manne vir my kyk vir druk asb.
6.5x55 AI.
LOOP 700mm
twist1-8
lapua virgin brass
H2o 62.13gr fireformed.
fireforming load 52gr N560
140gr eldm
tpl 74.38mm
3080fps av.
Kan die QL manne vir my kyk vir druk asb.
Last edited by Diesel Dog on Sun Nov 29, 2020 11:41 am, edited 1 time in total.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 6.5x55 loop lengte
Eerste skote
Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: 6.5x55 loop lengte
DD dit lyk soos 61900psi. Ek neem aan die 15 voete vir chrony is reeds by jou spoed.
Laat die slim manne net bevestig.
Met n vleisie...
Laat die slim manne net bevestig.
Met n vleisie...
Last edited by Mellies on Sun Nov 29, 2020 11:50 am, edited 1 time in total.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 6.5x55 loop lengte
Dankie
Magnetospeed
DD
Magnetospeed
DD
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: 6.5x55 loop lengte
Ek sou teruggaan na n rustige 2900voete.
Met n vleisie...
Met n vleisie...
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 6.5x55 loop lengte
[quote=Mellies post_id=834039 time=1606643612 user_id=10155]
Ek sou teruggaan na n rustige 2900voete.
Met n vleisie...
[/quote]
Is daar n node?
Ek sak maar swaar.
DD
Ek sou teruggaan na n rustige 2900voete.
Met n vleisie...
[/quote]
Is daar n node?
Ek sak maar swaar.
DD
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 6.5x55 loop lengte
61800 psi !!!!
Why is your TPL so short ?
Why is your TPL so short ?
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 6.5x55 loop lengte
You got a long jump down to Node 5
+- 2900 fps
+- 2900 fps
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 6.5x55 loop lengte
HI Dale the tpl is short not to impinge on the lands, the chamber is also tight (dull rental reamer). Are things going to change once fireformed brass is used and where are the half nodes that everybody's talking about?
DD
DD
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 6.5x55 loop lengte
I'm not sure I understand about your short tpl.
Did you deliberately cut the chamber with a short throat ?
You should be able to get the 140 grain ELDM to about 79 or 80.0mm with a standard 6.5 x55 chamber.
Did you deliberately cut the chamber with a short throat ?
You should be able to get the 140 grain ELDM to about 79 or 80.0mm with a standard 6.5 x55 chamber.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 6.5x55 loop lengte
I also expected a tpl of 80 mm the same as my previous chamber .The reamer used must have a short throat.
DD
DD
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 6.5x55 loop lengte
Strange,Diesel Dog wrote: Sun Nov 29, 2020 6:27 pm I also expected a tpl of 80 mm the same as my previous chamber .The reamer used must have a short throat.
DD
That's not normal.
I have not had time to convince myself that the half node theory works but if you want to try it, it should be around 2980 - 3000 fps
Pressure will be around 56 to 57000 psi
Your primer pockets may still grow prematurely.
PS I would ask the gunsmith to lengthen the throat.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 6.5x55 loop lengte
Got up to 20 reloads on my previous brass.The short throat was a surprise, does have the benefit that rounds fit in mdt magazine and looks from the first few shots fired that the rifle wants to shoot.
DD
DD
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 6.5x55 loop lengte
Het nou die eerste 100 doppe in die nuwe kamer geskiet ,sien nou die koels wil nie in die gevuurde nekke ingaan nie . Dit beteken ek sal 0.1mm van die nekke moet afdraai.Ek wonder hoe die feit dat die koeels nie met .05mm per kant kon release nie ,die QL berekeninge sou beinvloed.
Ek moet laai vir n komp en daar is nie nou tyd vir lading ontwikeling nie moet ek mik vir 2900fps op magneto.
DD
Ek moet laai vir n komp en daar is nie nou tyd vir lading ontwikeling nie moet ek mik vir 2900fps op magneto.
DD
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 6.5x55 loop lengte
Diesel, naand. Waar staan jy met die dies? Ek soek steeds. My eeste kamer was n mislukking. My loop is nou net so n rapsie oor die 27duim. Ek het net so n kort keel. My tpl is rondom 73.4mm. Kan nog nie rerig se of doe roer gaan skiet nie. Wil tog so lyk. Het laasweek n 3skoot groep met IMR4350 geskiet van onder 10mmDiesel Dog wrote: Sun May 02, 2021 7:07 pm Het nou die eerste 100 doppe in die nuwe kamer geskiet ,sien nou die koels wil nie in die gevuurde nekke ingaan nie . Dit beteken ek sal 0.1mm van die nekke moet afdraai.Ek wonder hoe die feit dat die koeels nie met .05mm per kant kon release nie ,die QL berekeninge sou beinvloed.
Ek moet laai vir n komp en daar is nie nou tyd vir lading ontwikeling nie moet ek mik vir 2900fps op magneto.
DD
