Geleentheid gesoek vir pakkie - Upington na Paarl
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Geleentheid gesoek vir pakkie - Upington na Paarl
Is hier 'n goeie Samaritaan wat 'n geleentheid wil bied vir 'n pakkie (baksteengrootte) van Upington na die Paarl?
Whatsapp: 084 721 5953
Whatsapp: 084 721 5953
Last edited by PWV on Fri Nov 27, 2020 8:49 am, edited 2 times in total.
- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
Re: Geleentheid gesoek vir pakkie - Upington na Paarl
Goeie môre Oom Pieter
Ek sal bietjie op ons boerevereniginggroep vta of daar dalk iemand is wat soontoe gaan. My een buurman is ongelukkig reeds verlede week af.
Ek sal bietjie op ons boerevereniginggroep vta of daar dalk iemand is wat soontoe gaan. My een buurman is ongelukkig reeds verlede week af.
Hein
-
pietskiet
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Fri Jun 26, 2009 10:28 am
Re: Geleentheid gesoek vir pakkie - Upington na Paarl
Net te laat - my skoonmense vanoggend uit Upt vertrek Paarl toe! Ek sal ook nog rondluister
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Geleentheid gesoek vir pakkie - Upington na Paarl
Baie dankie, tot dusver. Die pakkie kom van Alec Johnson op Upington (ook hier op jaracal).
Sodra ek van iemand hoor, sal ek met hom skakel om die pakkie by die geleentheid te kry.
Grenslyn, ek waardeer jou moeite.
Amper, Pietkiet!!!
Sodra ek van iemand hoor, sal ek met hom skakel om die pakkie by die geleentheid te kry.
Grenslyn, ek waardeer jou moeite.
Amper, Pietkiet!!!
- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
Re: Geleentheid gesoek vir pakkie - Upington na Paarl
Ek ken vir Alec. Sal met hom ook gesels as ek van iemand hoor.
Hein
- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
Re: Geleentheid gesoek vir pakkie - Upington na Paarl
Ek reël met Alec om pakkie op te tel. Hy sal môre ry. Stuur asseblief Oom se nommer per WA na 084 trippel 5 8144 sodat ek vir die mense kan gee om Oom te kontak as hulle in die Kaap kom.
Hein
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Geleentheid gesoek vir pakkie - Upington na Paarl
Jis maar die manne in Upington hou lekker vakansie, kry julle warm da bo teen die son
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Geleentheid gesoek vir pakkie - Upington na Paarl
Baie dankie mense!
Afgegee en reg om kaap toe te gaan.
Die jaar se koue het my onder gekry, sal die somer in alle glorie geniet in Upington

Afgegee en reg om kaap toe te gaan.
baie min kla oor die hitte,Capt. Oblivious wrote: Thu Nov 19, 2020 3:33 pm Jis maar die manne in Upington hou lekker vakansie, kry julle warm da bo teen die son
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Geleentheid gesoek vir pakkie - Upington na Paarl
Baie, baie dankie vir al die hulp om die pakkie op pad te kry Paarl toe!!
Mag julle kinders eendag ryk oeuers he!!!
Mag julle kinders eendag ryk oeuers he!!!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Geleentheid gesoek vir pakkie - Upington na Paarl
My pakkie is toe nie op pad Paarl toe nie. Daar het so 'n ligte kinkel in die kabel gekom.
Indien iemand weet van 'n geleentheid vir 'n pakkie (baksteen-grootte) van Upington na die Paarl, sal ek dit baie waardeer!!
Indien iemand weet van 'n geleentheid vir 'n pakkie (baksteen-grootte) van Upington na die Paarl, sal ek dit baie waardeer!!
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Geleentheid gesoek vir pakkie - Upington na Paarl
Môre PWV.
Snaakse kinkel?
Verklaar net die inhoud van die pakkie asb? Dalk ook +_ massa. Ek weet v iets. Dieselfde geleentheid wat Grenslyn se pakkie opneem volg. Week.
Beste.
Snaakse kinkel?
Verklaar net die inhoud van die pakkie asb? Dalk ook +_ massa. Ek weet v iets. Dieselfde geleentheid wat Grenslyn se pakkie opneem volg. Week.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- finch
- Sr. Member

- Posts: 458
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Geleentheid gesoek vir pakkie - Upington na Paarl
As dit nie dringend (of n kersgeskenk) is nie; ek ry vroeg nuwe jaar terug kaap toe van Upington. So laat weet maar indien daardie tyd die lift nog benodig word.