KNOFFELBROOD met room
BESTANDDELE
? 1 kg Vetkoek deeg - deeg wat by "Spar/Checkers" te koop is.
? 500 (Vyf honderd) ml Ultramel room /enige ander volroom
? Kaas - Soveel soos wat jy wil insit
? Gebraaide spek (opsioneel)
? Gekapte swart olywe (opsioneel)
? Knoffel - Soveel soos wat jy wil insit
METODE
1. Maak die deeg in lang vorm (soos 'n brood),
2. Sny dit in die middel oop (in lengte), voeg kaas, knoffel, ens. In en druk die deeg toe.
3. Draai die deeg om met gesnyde Kant na onder
4. Plaas die deeg in gesmeerde broodpan /oondpan (pan moet diep wees)
5. Gooi 375 ml room oor die deeg,
6. Strooi bietjie kaas en paprika Bo-oor
7. Vooraf verhit die oond tot 180 grade,
8. Bak ongeveer uur .
9. Gooi die laaste room oor - 5 minute voor die brood uitgehaal word.
Die warm brood kan in die room in pan gedoop word soos dit ge?et word of opgesmeer word.
Hoe langer die brood in die room l? hoe lekkerder!
KNOFFELBROOD met room
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
KNOFFELBROOD met room
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
-
ablm468
Re: KNOFFELBROOD met room
Stadsjapie
Hy klink lekka daai broodjie, gaan hom die naweek gaarmaak.
Sal jou laat weet hoe loop hy.
Hansman
Hy klink lekka daai broodjie, gaan hom die naweek gaarmaak.
Sal jou laat weet hoe loop hy.
Hansman
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: KNOFFELBROOD met room
Ons het die outjie die naweek gebak, dis ongelooflikke lekker brood, al wat sleg was is die binnegoed het uitgeloop, wonder as mens dit in knie of hy nie beter sal werk nie.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: KNOFFELBROOD met room
hy gaan ook gemaak word definitief
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel