Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Ons het 16 Pakkette vir April en Mei 2021 by Big Water Safaris, Suid Vrystaat- Philippolis - 33 000 ha, neem slegs 2 x groepe in per naweek:
Loop en jag, geen skiet van voertuig.
4 Jagters maksimum - R9000-00 (jy mag 2 pakkette koop indien jou groep uit 8 jagters bestaan) (Arriveer Donderdag middag, jag Vrydag en Saterdag, ry weer Sondag.
3 x Nagte en 2 x jagdae, ingesluit PH, Voertuig, koelkamer geriewe, skinners en BTW - selfsorg vir kos.
Karkasse word @R30-00 per KG verkoop.
1 x Gemsbok (100kg), 1 x Blou Wildebees(120kg). 1 x Eland (180kg), 1 x Kudu (100kg ) en 4 x springbokke(18kg elk).
Op gemiddelde gewigte werk dit ongeveer R17160-00 vir die karkasse uit.
Min of meer R26160-00 per pakket.
Nie jagters of "observers" R300-00 per nag extra.
Laat weet indien julle belangstel per e-pos, whatsapp o824944o6o
Groete
Heinrich

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13580
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
Oom Heinrich, askies ek verstaan dalk verkeerd
Is dit R9000 per jagter vir die paket en dan skiet elke ou die of skiet die 4manne dan die?
1 x Gemsbok (100kg), 1 x Blou Wildebees(120kg). 1 x Eland (180kg), 1 x Kudu (100kg ) en 4 x springbokke(18kg elk).
Jammer as ek nou n dom vraag vra

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
Soos ek dit verstaan = 750/nag per jagter = 750 x 3 x 4 = R9,000
Die jagters skiet elk 1 springbok, en 1 groot bok soos aangedui. - R17,160
Totaal tel op na R26 160.

Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13580
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
Yes Oom Jean dankie ek het weer gelees en toe beter verstaan, ek was op die foon toe ek die leesJean Marais wrote: Fri Nov 20, 2020 12:05 pm Soos ek dit verstaan = 750/nag per jagter = 750 x 3 x 4 = R9,000
Die jagters skiet elk 1 springbok, en 1 groot bok soos aangedui. - R17,160
Totaal tel op na R26 160.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
Jy is heetemal korrek Jean
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
Hieroor, kyk die onderstreping bo, gaan ek 'n toi-toi reel!!!Diskriminasie in die ergste vorm!!jaracal wrote: Fri Nov 20, 2020 11:35 am Ons het 16 Pakkette vir April en Mei 2021 by Big Water Safaris, Suid Vrystaat- Philippolis - 33 000 ha, neem slegs 2 x groepe in per naweek:
Loop en jag, geen skiet van voertuig.
4 Jagters maksimum - R9000-00 (jy mag 2 pakkette koop indien jou groep uit 8 jagters bestaan) (Arriveer Donderdag middag, jag Vrydag en Saterdag, ry weer Sondag.
3 x Nagte en 2 x jagdae, ingesluit PH, Voertuig, koelkamer geriewe, skinners en BTW - selfsorg vir kos.
Karkasse word @R30-00 per KG verkoop.
1 x Gemsbok (100kg), 1 x Blou Wildebees(120kg). 1 x Eland (180kg), 1 x Kudu (100kg ) en 4 x springbokke(18kg elk).
Op gemiddelde gewigte werk dit ongeveer R17160-00 vir die karkasse uit.
Min of meer R26160-00 per pakket.
Nie jagters of "observers" R300-00 per nag extra.
Laat weet indien julle belangstel per e-pos, whatsapp o824944o6o
Groete
Heinrich
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
Cruiser bekruip of diesel stalk het nog nooit hier gewerk nie.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
Try my!!jaracal wrote: Fri Nov 20, 2020 12:35 pm Cruiser bekruip of diesel stalk het nog nooit hier gewerk nie.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
Ons sien baie plase waar van bakkies af geskiet word en dit is gewoonlik klein en die diere gee maar op en gaan staan en "take one for the team" hier by ons met 22 000 ha en 11 000ha onderskeidelik en baie voertuig onbegaanbare areas sal geen diere na 'n tyd gesien word om te kan skiet nie.
Baie goeie jag ervaring wat enige jagter hier opdoen.
Baie goeie jag ervaring wat enige jagter hier opdoen.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13580
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
Daar is nog n klomp plekke in die wereld waar ek in my lewe wil jag maar ek dink die plaas is in die top 3
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
Jy sal dit regtig geniet. Ons het baie oop vlaktes, berge en klowe met bome en bosse waar jy lekker kan bekruip en ons het baie wild. Ongeveer 3000 springbokke, 1000 blesbokke, 400-500 elande, 400 blou wildebeeste, 400 gemsbokke, 600 kudu's, 200 rooi hartbeeste, 150 swart wildebeeste ens. Het nou Tsessebe en Sable ingebring. Volgende jaar kom ons buffels, werklike uitsonderlike plek.
Heinrich
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
In my prille jeug, voordat ghries nie meer vir die uitgeslyte skarniere wou werk nie, het ek elke oomblik in die veld geniet - nie op ‘n bakkie nie, maar te voet agter ‘n koedoe, springbok of gemsbok aan. Dit was ‘n uitdaging om jou vernuf teen die fyn ontwikkelde sintuie van die wildsbokke te toets.
Nou bly net daardie wonderlike herinneringe oor. Die gees is gewillig, maar die vlees, swak. En dan wonder ek: “Why is youth wasted on young people?”
Om nog so bietjie wildsvleis in die hande te kry, moet ek maar van die welwillendheid van boere staatmaak wat my toelaat om van ‘n bakkie af te skiet. Ek wil dit nog self skiet omdat ek daardie vernuf nog nie verloor het nie. Dan noem ek dat maar “jag” net om my aan die goeie ou te dae te herinner.
So, Heinrich, ek trek maar net so bietjie jou been. Jy is in 'n jagtersparadys!! Ek kan nie meer jag nie, ek kan net skiet. Vir die manne en manninne wat nog kan, geniet dit voordat die “sterk manne krom word en dié wat deur die vensters loer, dof word.”

ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 317
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
Nee wat PWV, ek dink nie enige iemand het jou roer verkeerd opgeneem nie. Ek dink dit is great wat jy steeds doen en om die wildskrag te hê om dit te wil doen. Waar daar ‘n wil is is daar ‘n weg.
As dit is om van ‘n bakkie af te JAG, gaan en geniet volheid.
Pragtige plaas en diere hier. Ek stoor hierdie data. Dalk maak ons nog Jaracal pakkie op soontoe.
Beste.

Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
PWV wrote: Fri Nov 20, 2020 12:23 pmHieroor, kyk die onderstreping bo, gaan ek 'n toi-toi reel!!!Diskriminasie in die ergste vorm!!jaracal wrote: Fri Nov 20, 2020 11:35 am Ons het 16 Pakkette vir April en Mei 2021 by Big Water Safaris, Suid Vrystaat- Philippolis - 33 000 ha, neem slegs 2 x groepe in per naweek:
Loop en jag, geen skiet van voertuig.
4 Jagters maksimum - R9000-00 (jy mag 2 pakkette koop indien jou groep uit 8 jagters bestaan) (Arriveer Donderdag middag, jag Vrydag en Saterdag, ry weer Sondag.
3 x Nagte en 2 x jagdae, ingesluit PH, Voertuig, koelkamer geriewe, skinners en BTW - selfsorg vir kos.
Karkasse word @R30-00 per KG verkoop.
1 x Gemsbok (100kg), 1 x Blou Wildebees(120kg). 1 x Eland (180kg), 1 x Kudu (100kg ) en 4 x springbokke(18kg elk).
Op gemiddelde gewigte werk dit ongeveer R17160-00 vir die karkasse uit.
Min of meer R26160-00 per pakket.
Nie jagters of "observers" R300-00 per nag extra.
Laat weet indien julle belangstel per e-pos, whatsapp o824944o6o
Groete
Heinrich
As ek die een reg verstaan will die oom toi toi omdat die voertuig nie mag geskiet word nie...
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- Methos
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm
Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
Hieroor, kyk die onderstreping bo, gaan ek 'n toi-toi reel!!!Diskriminasie in die ergste vorm!! 
Oom PWV - toi toi is hard op die kniee. Is meer 'n jonger man se game
Brand eerder iets af.
Oom PWV - toi toi is hard op die kniee. Is meer 'n jonger man se game
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
Hein sal daar die opsie wees om addisionele diere ekstra te kan jag as die tyd dit toelaat?
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
Ja, addisionele diere kan ook gejag word. Ons werk steeds teen R30/kg.
Groete
Heinrich
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
Het julle dalk Gemsbok trofee's beskikbaar, indien wel wat is die prys?
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
Ja ons het, dit sal in die omgewing van R10 000-00 wees. Ek het al 'n paar bulle gesien 38"+ maar het redelike hoeveelheid koeie oor 40" indien dit aanvaarbaar is vir jou.
Groete
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 585
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
Eish hoe meer ek na die draad loer hoe meer lus raak ek vir die storie..
Watse skiet afstand sal ek moet voorbery op om daar te kan jag?

Just smile and wave boys 
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 317
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
Nella.
As jy op 200 meter van skietstokke af kan skiet sal jy nie met leë hande huis toe gaan nie. As jy dit op 300 meter kan doen gaan jy dit makliker maak vir jouself en jou gids.
Ons het baie goeie skietstokke (Viper Flex met die ekstra voorste been, sien link onder) en is bereid om tyd op die skietbaan saam met jou te spandeer voor die jag sodat jy gemaklik kan raak met die skietstokke. Indien jy voor hier aankom met skietstokke oefen maak jy dit natuurlik makliker vir jouself.
'n Bi-pod kan ook werk maar jy gaan heelwat minder geleenthede kry.
https://bigwatersafaris.com/blog/2019/0 ... x-journey/

Baie dankie vir die informasie. Dis regtig n pragtige plaas, ek sal bietjie met my jagmaats praat.jaracal wrote: Mon Nov 23, 2020 2:21 pm Ja ons het, dit sal in die omgewing van R10 000-00 wees. Ek het al 'n paar bulle gesien 38"+ maar het redelike hoeveelheid koeie oor 40" indien dit aanvaarbaar is vir jou.
Groete
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
Hi Heinrich het jy nog plek oop oor langnaweke in daai tyd. Ek verlang na daai plek....sielsrus. Groete vir Tinus.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Jag pakkette vir 2021 April en Mei - Big Water Safaris
Hallo Juan
Goed om weer van jou te hoor. 1 April tot 5 April is nog oop.
Groete daar ook, Sal vir Thinus laat weet.