More
Manne ek het Vrydag oggend gal gebraak en moes my geweer na 2,5maande gan haal by 'n smid wat so te se niks gedoen het nie.
Lee beloftes, ongeskuk, verskonings en so meer was in die orde van die dag.
Ekt begin Junie die geweer by die man ingegee om vir my 'n hout kolf te bou vir my 303, hyt gese dis 'n 3 weke projek en ekt gese dis 100%. Na 'n maand toe ek daar stop om te sien wat aangaan toe het hy nog nie begin nie, die work shop is so deur mekaar geen mens weet wat daar aangaan nie, Na 2 maande se ek ek soek my geweer, na klomp beloftes en so aan het ek nie die geweer gekry nie, ek was toe belowe ek kry hom die een saterdag middag, dit het gekom en gegan, Maandag toe bel ek hom sonder antwoord, dinsdag toe tel hy op, en ek se ek kom NOu die gun haal, want dis die swakste diens wat ek al van gehoor en beleef het.
Hy wil nie die gewee rgee nie want hy se hyt nog net die rou kolf op en as hy hom so vir my gee gan dit vir hom 'n slegte naam gee, hy vra of ek Vrydag kan kom dan sal die kolf afgewerk wees, ruit werk klaar wees as ook die pad en base en ringe sal op wees.
Ek stop vrydag daar om te hoor dat hy reg deur die nag gewerk het om vir my 'n kolf reg te kry vir my geweer.
Ekt vir die hout betaal, my geweer gevat en geloop, ek hoop nie een van julle sal weer die fout maak wat ek gemaak het nie. Die Smid is in die Capital Park area in Pretoria, so as jy oorweeg om na hom te gan vra my mar, dis nie die tyd en die geld werd nie.
Groete,
Patetiese Wapen Smid
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Patetiese Wapen Smid
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: Patetiese Wapen Smid
jammer om te hoor dit het so uitgedraai...
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Patetiese Wapen Smid
Ja en dis 'n ou oompie, so ek kan hom nie rerig loop uitk@k nie, ek sal te sleg voel.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
-
herley
Re: Patetiese Wapen Smid
Dit is so Hugo maar dit is by my n bietjie anders as ek my hard verdiende geld moet gebruik sal ek iets in die bos gooi oor sy diens