Goeie naand mense.
Kan julle asseblief die volgende lading bevestig.
Howa 308
Loop - 660mm
Lapua doppe - 55.76gr H2O
Hornady 165gr SST
RL15 - 44.8gr
Tpl - 71.5mm
QL se voorstel was 2843fps by loop en wat ons gemeet het met Procrono 5m ver is 2826fps.
Ek sal ook graag ñ voorstel wil kry vir ñ lading vir 167gr Scenars met RL15.
Dankie Jan
308 Lading bevestiging
-
J.A.N
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Wed Apr 15, 2020 8:38 pm
308 Lading bevestiging
Beretta 9mm
BRNO .22
Lee Enfield .303 Brit
Howa 308 Win
BRNO .22
Lee Enfield .303 Brit
Howa 308 Win
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 308 Lading bevestiging
Jy noem nie wat die uitslag van die lading op die teiken was nie.
QL wys op 45gr en 2838vps op die chrony. Jy behoort in die nodeband te wees.
167 Scenar - indien die RL15 dieselfde brand as met die 165gr dan is 45,2gr die antwoord en spoed van 2835vps op die chrony. Wees maar versigtig synde beide koeëls se ladings by maks druk is.
QL wys op 45gr en 2838vps op die chrony. Jy behoort in die nodeband te wees.
167 Scenar - indien die RL15 dieselfde brand as met die 165gr dan is 45,2gr die antwoord en spoed van 2835vps op die chrony. Wees maar versigtig synde beide koeëls se ladings by maks druk is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
J.A.N
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Wed Apr 15, 2020 8:38 pm
Re: 308 Lading bevestiging
Dankie Oom. Ek weet dit is naby aan maks, dis hoekom ek dit wou bevestig. Ek sal laat weet wat die uitslae is sodra ek weer by die baan was.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Beretta 9mm
BRNO .22
Lee Enfield .303 Brit
Howa 308 Win
BRNO .22
Lee Enfield .303 Brit
Howa 308 Win
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: 308 Lading bevestiging
Netjiese groepering daardie . . . jy gaan die bok elke keer omklits, as jy vir die regte plek mik.
