Hallo almal,
Net 'n bietjie raad asseblief.
Indien ek 'n lading het met 'n sekere kruit en punt wat reg is nadat brandspoed ens uitgewerk is en dit dan wil gebruik vir 'n punt met HBN op kies ek die "friction proofed" opsie op QL.
Nou gebeur dit dat die spoed wat ek kry vinniger is as wat dit moet wees volgens QL.
My vraag is: Pas ek die kruit se brandspoed weer aan of die "friction" se aanpassing waarde?
Dankie vir enig raad.
HBN en Quickload
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1728
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
HBN en Quickload
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: HBN en Quickload
Jy pas altyd net die brandspoed tempo aan. Die rede daarvoor is dat dit die kleinste verandering teweeg bring met die meeste inset waarde.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1728
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: HBN en Quickload
Baie dankie!Gawie(13mm) wrote: Fri Oct 23, 2020 1:35 pm Jy pas altyd net die brandspoed tempo aan. Die rede daarvoor is dat dit die kleinste verandering teweeg bring met die meeste inset waarde.
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: HBN en Quickload
QL kompenseer vir HBN deur die shot start pressure te verlaag. Druk verlaag dan en spoed neem af met 22vps vir my 7x64 en 150TSX.
Indien jy nie die friction proof aansit nie gaan jy dalk in werklikheid vind dat die BRF net laer gaan bereken. Uiteindelik gaan jy baie naby aan dieselfde nodespoed kry met albei metodes. Dit is ook wat gebeur as jy met die temperatuur speel. Ek verander nooit aan die temperatuur nie en pas net die BRF aan om die regte spoed te kry. Speel met 'n paar syfers op QL en mens kry 'n beter begrip om sake eenvoudig te hou.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br