BAIE INTERESANT... Ek het dit op n ander forum gekry, kyk gerus daarna
http://www.opticstalk.com/inexpensiv...opic21176.html
Vortex vergelyking
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Vortex vergelyking
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie

- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Vortex vergelyking
Die link werk nie....gvdm wrote: BAIE INTERESANT... Ek het dit op n ander forum gekry, kyk gerus daarna
http://www.opticstalk.com/inexpensiv...opic21176.html
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Vortex vergelyking
Sorry... weet nie hoe om die link op te laai sodat hy werk nie. Google dan net www.opticstalk.com en soek hom daar.
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Vortex vergelyking
gvdmgvdm wrote: BAIE INTERESANT... Ek het dit op n ander forum gekry, kyk gerus daarna
http://www.opticstalk.com/inexpensiv...opic21176.html
So, wat was interessant omtrent die info wat jy hier gekry het? Ek weet nie juis waarna om te soek nie...
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Vortex vergelyking
ek skiet met n viper op my 300mag sal graag wil sien wat se ander manne van die maak.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Vortex vergelyking
Jammer vir die ongerief wat ek hier veroorsaak het. Ek kom agter die manne raak nou erg ongeduldig. Dit gaan oor n vergelyking tussen BURRIS, REDFIELD, VORTEX, NIKON EN BUSHNELL.
Ek sal voorstel dat jy die hele web adres soos hierbo google en kliek dan op (the optics talk forums " inexpensive scope comparison page 1" ) Of alternatiewelik kyk op " GUNSITE' (redfield vs leopold) Thread deur IKOR.
Reply dan op die forum want ek en die ander wil ook lees wat julle se
GROETNIS
GERT