Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
JCM

Nuwe lid

Post by JCM »

hello ooms
My naam is JC Moller en PAC se seun. My pa het my gehelp om te registreer,ek is 11jaar oud en soos oom Jagbeheb se is ek jag mal. Ek hoop om baie by die ooms te leer.
Groete
JCM
User avatar
Dewie
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe lid

Post by Dewie »

Hallo JCM

Baie welkom hier
Hoop jy geniet dit baie hier saam met my,
en Blouvalkie

Dewie
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Nuwe lid

Post by DawieKotze »

Baie welkom JCM!!

Jy gaan dit hier net so geniet soos in die veld saam met Pa!!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nuwe lid

Post by theedge »

JCM welkom leker om van jou te hoor
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Nuwe lid

Post by James Wilson »

Lekke JC!!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 836
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm

Re: Nuwe lid

Post by prohunt »

Bly jy is hier JCM, geniet dit.
Where He leads me I shall follow!
User avatar
james 303
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am

Re: Nuwe lid

Post by james 303 »

Welkom en geniet dit
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Nuwe lid

Post by PITSMIT »

welkom jcm

nou kan jy lekker saam met my seun (blouvalkie)  en dewie daar by die jongmanne se afdeling gesels

gaan sit so bietjie van jou goed daar by die jongmanne op dat ons jou kan leer ken

groete
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: Nuwe lid

Post by Hugov »

Baie welkom en geniet dit!!!
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
herley

Re: Nuwe lid

Post by herley »

Baie welkom JCM
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: Nuwe lid

Post by BLOUVALKIE »

Hi JCM

hoop jy geniet dit hier

ek is 10jaar oud

lekker dag en my naam is Jacque
my skuil naam is BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
Post Reply